Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Olive Residences

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Sanet J
1 nag Gesin met tieners
3.8
Des 2023

Met my dogter se ongeluk was als eintlik deurmekaar. Dit was okay. Geen water was uitgesit nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Hannetjie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Waarde vir geld. Sal enige iemand aanbeveel om van Green Olive gebruik te maak. Ons was vroeër in Bethlehem en wou ons bagasie aflaai voordat ons dorp toe gaan. Sentraal geleë in 'n mooi stil area. Skoon en netjiese omgewing. Personeel en Imy was so vriendelik en behulpsaam en het glad nie omgegee dat ons vroeër as 14:00 ingaan nie. Imy het my alles gewys, vir my die WiFi-kode en password geWhatsApp en gevra of ons tevrede is. Alles was skoon en netjies. Genoeg toiletpapier, haardroër in badkamer werk 100%, yskas maak lekker koud en die aircon was 'n wenner. Ons sal vir seker weer van hul dienste gebruik maak. Ek beveel Green Olive vir seker aan vir enige iemand wat blyplek in Bethlehem benodig. Baie dankie, ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Muddassir
Green Olive Residences
Thank you for choosing The Green Olive. It was a pleasure having you over and we hope to see you again very soon. Keep well and thank you for your kind words.

David G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2022

Skoon en netjies. Kort net 'n rakkie in stort en 'n tafeltjie in badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Muddassir Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 65

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofstraat 16, Eureka, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8af038f4ad5159b70454d093004aa1e0dfe0c42a3739b8d99c756b0191f9bc1e85ab68cc2699ba62fefb68582243a8c24c37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 16 Kloof Street Eureka 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.242648339362 28.303962465615

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang