Green Park Manor
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malgaslaan 8, Douglasdale, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Green Park Manor is 'n pragtige grasdak-eiendom in die hartjie van die veilige Green Park in Sentraal-Fourways. Dis ideaal geleë binne vinnige en maklike bereik van die hoofweë.
Die huis is in 'n gevestigde tuin met 'n oorvloed voëllewe en plattelandse geure geleë, en bied rus en stilte vir toeriste en sakereisigers. Elkeen van ons elegante, spesiaal ontwerpte kamers spog met 'n private ingang en al die nodige geriewe. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort of albei. Die kamers is spesiaal gemeubileer om die stil en rustige atmosfeer aan te vul wat ons gaste toelaat om te rus en ontspan.
Veilige parkeerplek is vir alle gaste beskikbaar.
Die gerieflike ligging is stil en veilig in die woonbuurt, Green Park, in Douglasdale, slegs sowat 5 minute se ry vanaf die doendinge wat Fouways bied, soos Monte Casino, die Design Quarter, Fourways Mall en Fourways Crossing. Fourways is vinnigste ontwikkelende kommersiële en residensiële kern in Johannesburg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Kelly Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 56
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Malgaslaan 8, Douglasdale, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Gaste dink Green Park Manor het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malgaslaan 8, Douglasdale, Johannesburg, 2196, Gauteng