Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Pascua

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Theonette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Green Pascua
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
5.0/5
Michelle S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

100% vir wat ons nodig gehad het. Pragtige swembad.

Ons het net oor geslaap na 'n troue, maar alles was 100%. Daar is wel 'n stuk van so 300m grondpad wat jy moet ry tot by die hek wat onverwags was.

Danielle C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle C

Sal hul hoogs aanbeveel, verblyf en ontbyt was uit die boeke en hul diens fantasties.

Hul gaan regtig uit hul pad om mens tuis te laat voel. Dis so rustig daar, dit voel nie eens asof jy in Johannesburg is nie, en hul was baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer daar gaan bly.

Letitia B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia B

Dit was vinnige oornagverblyf. Die diens was uitstekend.

Die diens was fantasties. Die kamers is mooi en netjies. Alles is skoon en mooi instandgehou. Dit is 'n uitstekende gastehuis.

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olievenhout-laan 346, North Riding, Randburg, 2162, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91QmQgPLMHxukrCNac2MCBSy4k2z5wwzUL2eQeeV9mgXwbSv0C?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 346 Olievenhout Avenue North Riding 2162 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.065976264598 27.928329026953

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang