Green Pastures Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Schalk Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 120
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Sharon H - Sep 2024
Algehele gradering
Great.
Roger F - Aug 2024
Algehele gradering
Sal definitief aanbeveel.
Jane B - Aug 2024
Algehele gradering
Clean, safe, convenient.
Sanet V - Apr 2024
Algehele gradering
Stunning dorp met goeie gastehuise!
Bronwin M - Mrt 2024
Algehele gradering
Amazing, quite.
Cee-jay V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies, pragtige atmosfeer.
Danie S - Feb 2024
Algehele gradering
Aangenaam, rustig en lekker.
Philip K - Jan 2024
Algehele gradering
Ons is toegelaat om sommer vroeg al in te gaan.
Anzel V - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker verblyf in George.
Louisa H - Jan 2024
Algehele gradering
Aan te bevele, veilige, skoon akkommodasie met behulpsame gasheer.
Hein V - Mrt 2024
Algehele gradering
'n Uitstekende verblyfplekkie vir diegene wat wil wegbreek vir 'n naweek.
Wynamd B - Jan 2024
Algehele gradering
Goed.
Gail V - Sep 2024
Algehele gradering
Wonderful, clean and friendly.
Sandra P - Jul 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Ashley C - Mei 2024
Algehele gradering
What you see is what you'll get.
Conrad B - Mrt 2024
Algehele gradering
Altyd vriendelike ontvangs en behulpsame diens.
Rodrick V - Aug 2024
Algehele gradering
Lekker.
Mischen S - Apr 2024
Algehele gradering
Sal verseker weer boek!
Debra R - Mrt 2024
Algehele gradering
Vir ons doeleindes het dit nie gewerk nie.
Elizabeth R - Jan 2024
Algehele gradering
Kuier was goed. Spasie was gegee.
Keanan A - Feb 2024
Algehele gradering
DStv nie.
Damian S - Jan 2024
Algehele gradering
Pleasant.
Hans D - Mrt 2024
Algehele gradering
Not for older travellers. Steps.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Ronel A - Des 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Jeannie M - Des 2023
Algehele gradering
Great.
Matthew B - Nov 2023
Algehele gradering
Pleasant and relaxing.
Kobie C - Okt 2023
Algehele gradering
Die area en huis is goed geleë. Baie stil omgewing.
Qadira J - Sep 2023
Algehele gradering
Awesome.
Lizette S - Aug 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en vriendelik.
Jeannie M - Aug 2023
Algehele gradering
Friendly, no-frills, value for money stopover point on a trip between the Eastern and Western Cape.
Retha S - Jul 2023
Algehele gradering
Puik diens en waarde vir geld.
Marilize G - Jun 2023
Algehele gradering
Netjiese, skoon verblyf met 'n uitstekende ligging.
Nathaniel S - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was baie gou.
Tania C - Apr 2023
Algehele gradering
Bekostigbaar, veilig en netjies.
Anitha D - Apr 2023
Algehele gradering
Stil, rustig en geen hoorbare stadsverkeer.
Juliana H - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Jamie S - Apr 2023
Algehele gradering
Thank you so much for an amazing experience!
Delphine A - Mrt 2023
Algehele gradering
Beautiful place. I would recommend Green Pastures anytime.
Justin R - Mrt 2023
Algehele gradering
Has everthing you need.
Wilna B - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig.
Crystal W - Des 2023
Algehele gradering
Basic accommodation perfect for an overnight stay.
Jenny D - Jul 2023
Algehele gradering
A beautiful guest house — very safe and pleasant stay.
Cathryn S - Jul 2023
Algehele gradering
A good place for an overnight stay.
Ricardo F - Jun 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en baie veilig.
Jeannie M - Apr 2023
Algehele gradering
An excellent stopover en route from Cape Town. The room was small, but clean and comfortable.
Santie T - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Letitia S - Mrt 2023
Algehele gradering
Goed toegerus en modern.
Christa G - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Kamohelo M - Des 2023
Algehele gradering
Beautiful, serene place in a great location!
Pieter L - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Lincoln P - Okt 2023
Algehele gradering
It was very nice.
Louise L - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker blyplek.
Louise L - Jul 2023
Algehele gradering
Mooi plekkie.
Lees meerGreen Pastures Guesthouse se terugvoer
Goeie middag,
Baie dankie vir u terugvoering. Ons dui egter orals aan dat die eenheid slegs verblyf is en adverteer dit glad nie met kombuisgeriewe nie. Daar is wel ‘n eenheid met ‘n volledig toegeruste kombuis. Ons wag op die lugversorger se herstel, en dit is ongelukkig ‘n 3de party wat dit moet doen.
Anna T - Apr 2023
Algehele gradering
Bykans geen TV nie.
Gonny B - Jan 2023
Algehele gradering
Good for only one night sleep over.
Jacques L - Des 2023
Algehele gradering
Was kort maar goed ingerig.
Anonymize U - Jun 2023
Algehele gradering
Comfortable enough for a short stay.
Irma P - Des 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Peter T - Nov 2022
Algehele gradering
Fantastiese, veilige ligging en baie vriendelike ontvangs.
Iman E - Nov 2022
Algehele gradering
Tranquil, pleasant, and comfortable.
Natasja S - Okt 2022
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet, my kids het dit ge-love en was soos huis weg van huis.
Heidi W - Okt 2022
Algehele gradering
Gasvry, skoon en veilig.
Anne V - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik ontspan.
Edmund J - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Bianca E - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker gebly.
Hyran D - Jun 2022
Algehele gradering
Peaceful, Relaxing, Clean.
Geoffrey P - Mei 2022
Algehele gradering
Beslis 'n aanbeveling.
Anica T - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige kamers. Goed toegerus vir kort verblyf.
Lizette S - Apr 2022
Algehele gradering
Netjiese plek, aangename verblyf.
William V - Apr 2022
Algehele gradering
Vriendelik, baie rustig, baie goed geleë.
Warno V - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig, gasvryheid, gemaklik.
Jolene C - Mrt 2022
Algehele gradering
Kursus bygewoon saam met dogter.
Leticia P - Mrt 2022
Algehele gradering
Good. Slept well.
Marius D - Mrt 2022
Algehele gradering
Presies wat ons wou hê.
Fanie L - Feb 2022
Algehele gradering
Baie netjies en die gasheer verseker dat alles gerieflik is en tevredenheid is vir hom belangrik.
Anastasha S - Feb 2022
Algehele gradering
Great.
Anton B - Feb 2022
Algehele gradering
2 nagte verblyf vir 2 volwassenes en 1 kind.
Elvina B - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Marius M - Feb 2022
Algehele gradering
We had a very enjoyable stay. Will definitely recommend this place.
Erica K - Okt 2022
Algehele gradering
Veilig en skoon.
Hennie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Slegs vir oornag gebruik. Baie netjiese kamer.
Frans G - Apr 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflik.
Alida K - Apr 2022
Algehele gradering
Naby aan die middel van die dorp.
Desmond Johnny A - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie goeie akkommodasie. Moet net ontbytreëlings in kamers sigbaar maak. Familie wou ontbyt nuttig. Nie seker wat die reëlings is nie. Sal goed wees wanneer gaste inboek dat daar 'n boek in kamers beskikbaar is om die interne reëlings te verduidelik.
Stephen N - Des 2022
Algehele gradering
Clean, functional, great location.
Esme M - Mrt 2022
Algehele gradering
Comfortable.
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Johan D - Feb 2022
Algehele gradering
Kan aanbeveel.
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Johan Heunis-singel 18, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang