Green Point Self-Catering Studio 2
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Ian Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 67
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Karien D - Des 2023
Algehele gradering
Satisfactory.
Letitia S - Okt 2023
Algehele gradering
Made new memories.
Fransisca S - Mrt 2023
Algehele gradering
Clean, nicely located. Exceptional service.
Green Point Self-Catering Studio 2 se terugvoer
Thank you so much for the positive review. You are welcome to visit again soon.
Denise V - Okt 2022
Algehele gradering
Ian was baie gaaf en gasvry. Die ligging was perfek vir die Kaapstad Marathon.
Ebeneze V - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlike bed en beddegoed! Alles was perfek en die ligging was fantasties.
Martinus B - Mrt 2022
Algehele gradering
Dankie Ian, altyd netjies en skoon, heerlik om hier te bly.
Cornel M - Jan 2022
Algehele gradering
Heel lekker.
Lees meerMarzanne V - Apr 2021
Algehele gradering
Fantasties gerieflik
Christel L - Sep 2018
Algehele gradering
Lekker gebly!
Louis F - Mrt 2018
Algehele gradering
Presies wat ons verwag het om te kry, rustig en stil en lekker gebly.
Mariaan K - Sep 2017
Algehele gradering
Baie knus en netjies, skoon, gerieflik, veilig en sentraal. Vol liefde!
Johan G - Des 2017
Algehele gradering
Dit was ons huis weg van die huis, met alles wat mens nodig kan hê op vakansie.
Celeste L - Des 2016
Algehele gradering
Dit was lekker.
Petrus M - Nov 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik en naby middestad.
F. D - Aug 2016
Algehele gradering
Rustige verblijf. Vlakbij winkels en bussen. Ik ben met mijn keinzoon iedere dag naar Waterfront gelopen. Kan verblijf iedereen aanbevelen.
Theresa V - Mei 2016
Algehele gradering
Uitstekende studio wat goed in stand gehou word.
Jill S - Apr 2016
Algehele gradering
Fantastic convenient location and a very comfortable Studio.
Cecilia W - Apr 2016
Algehele gradering
Definitely recommend.
Caren P - Mrt 2016
Algehele gradering
Wonderlik - baie dankie!
Sanja D - Jun 2016
Algehele gradering
Sentraal, alles wat jy nodig het, skoon.
Charlene C - Nov 2016
Algehele gradering
Perfek geleë as jy die Kaap-area wil geniet
Grieta L - Apr 2015
Algehele gradering
Baie goeie verblyf naby alles, en uiters netjies.
Mariette H - Apr 2015
Algehele gradering
Alles waarvoor ons gevra het! Netjies en uitstekend geleë!
Annalie G - Apr 2015
Algehele gradering
Uitstekend. Ons sal dit beslis weer gebruik.
Frans O - Des 2015
Algehele gradering
Heel aangenaam.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glengariff-weg 1B, Drie Ankerbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang