Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Point Self-Catering Studio 2

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Karien D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Satisfactory. Very good. Clean linen and towels, good location. Fully equipped kitchen, everything in a good working condition. I would recommend this place to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letitia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Made new memories. Ideale akkommodasie en alle besienswaardighede is binne loopafstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fransisca S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Clean, nicely located. Exceptional service. The Studio was spacious, clean and located to restaurants and places to buy things you need for self-catering purposes. The service was excellent Ian welcomed us nicely and even offered to help us with luggage because we had heavy luggage. You get all the kitchen utensils you need. I don't mind coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ian
Green Point Self-Catering Studio 2
Thank you so much for the positive review. You are welcome to visit again soon.

Denise V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Ian was baie gaaf en gasvry. Die ligging was perfek vir die Kaapstad Marathon. Ons het baie lekker gebly, die area is baie sentraal en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ebeneze V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Heerlike bed en beddegoed! Alles was perfek en die ligging was fantasties. Die ligging was fantasties in 'n lekker stil straat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martinus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2022

Dankie Ian, altyd netjies en skoon, heerlik om hier te bly. Derde keer hier, baie naby aan als en altyd netjies en skoon en veilig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cornel M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jan 2022

Heel lekker. Die studio is geleë naby die Promenade en genoeg eetplekke in die omgewing. 'n Mens voel veilig in die blok waar die eenheid geleë is. In vergelyking met ander plekke wat ons gereeld bespreek, en vir die tarief per nag, kan daar dalk aandag gegee word aan die gasvryheid met bv. komplimentêre koffie en melk ens. soos die gebruik is by meeste ander plekke. Na 'n vlug is dit eintlik al wat ontbreek het. Ons hét lekke geslaap in 'n netjiese eenheid.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marzanne V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Fantasties gerieflik Baie naby aan alles!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2018

Lekker gebly! Baie stil omgewing. Soggens deur die voëls wakker gesing! Stapafstand vanaf kruidenierswinkels en Beach Road by die Promenade. Alles baie skoon en netjies. Professionele gasheer. Sal verseker hierdie verblyf aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Louis F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2018

Presies wat ons verwag het om te kry, rustig en stil en lekker gebly. Lekker gebly en heeltemal voldoende vir wat ons benodig het. Baie sentraal en naby aan alles. Sekuriteit en veilige parkering 'n groot pluspunt. Sal beslis weer gebruik maak in die toekoms indien nodig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 67

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glengariff-weg 1B, Drie Ankerbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaYC9V7VY8KIQjAVVc0gZWEOAqmMelevSbBjvhOx3ryk8nxOAX9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 25 5 1 5 1B Glengariff Rd Three Anchor Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.909475447339 18.398215746033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang