Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Point Self-Catering Studio 2

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 67

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir Green Point Self-Catering Studio 2
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Karien D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien D

Satisfactory.

Very good. Clean linen and towels, good location. Fully equipped kitchen, everything in a good working condition. I would recommend this place to anyone.

Letitia S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia S

Made new memories.

Ideale akkommodasie en alle besienswaardighede is binne loopafstand.

Fransisca S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransisca S

Clean, nicely located. Exceptional service.

The Studio was spacious, clean and located to restaurants and places to buy things you need for self-catering purposes. The service was excellent Ian welcomed us nicely and even offered to help us with luggage because we had heavy luggage. You get all the kitchen utensils you need. I don't mind coming back.

Green Point Self-Catering Studio 2 se terugvoer

Thank you so much for the positive review. You are welcome to visit again soon.

Green Point Self-Catering Studio 2
Denise V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise V

Ian was baie gaaf en gasvry. Die ligging was perfek vir die Kaapstad Marathon.

Ons het baie lekker gebly, die area is baie sentraal en veilig.

Ebeneze V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ebeneze V

Heerlike bed en beddegoed! Alles was perfek en die ligging was fantasties.

Die ligging was fantasties in 'n lekker stil straat.

Martinus B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martinus B

Dankie Ian, altyd netjies en skoon, heerlik om hier te bly.

Derde keer hier, baie naby aan als en altyd netjies en skoon en veilig.

Cornel M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cornel M

Heel lekker.

Die studio is geleë naby die Promenade en genoeg eetplekke in die omgewing. 'n Mens voel veilig in die blok waar die eenheid geleë is. In vergelyking met ander plekke wat ons gereeld bespreek, en vir die tarief per nag, kan daar dalk aandag gegee word aan die gasvryheid met bv. komplimentêre koffie en melk ens. soos die gebruik is by meeste ander plekke. Na 'n vlug is dit eintlik al wat ontbreek het. Ons hét lekke geslaap in 'n netjiese eenheid.

Marzanne V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzanne V

Fantasties gerieflik

Baie naby aan alles!

Christel L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christel L

Lekker gebly!

Baie stil omgewing. Soggens deur die voëls wakker gesing! Stapafstand vanaf kruidenierswinkels en Beach Road by die Promenade. Alles baie skoon en netjies. Professionele gasheer. Sal verseker hierdie verblyf aanbeveel.

Louis F - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis F

Presies wat ons verwag het om te kry, rustig en stil en lekker gebly.

Lekker gebly en heeltemal voldoende vir wat ons benodig het. Baie sentraal en naby aan alles. Sekuriteit en veilige parkering 'n groot pluspunt. Sal beslis weer gebruik maak in die toekoms indien nodig.

Mariaan K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan K

Baie knus en netjies, skoon, gerieflik, veilig en sentraal. Vol liefde!

Baie netjiese plekkie, ideaal vir 'n gesin met kinders (klein of groot) of net saam met eggenoot. Dit straal 'n lekker warm welkom-gevoel uit. Ons het baie lekker gebly, wou sommer nog langer bly, sal beslis weer daar gaan bly, beveel dit sterk aan.

Johan G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan G

Dit was ons huis weg van die huis, met alles wat mens nodig kan hê op vakansie.

Dit was vir ons, ons huis weg van die huis met alles wat mens kan nodig hê op vakansie. Die ligging is perfek met alles loop-afstand weg, strand, winkels, restaurante en selfs die waterfront en middestad. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer terug kom.

Celeste L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste L

Dit was lekker.

Die woonstel was netjies en het alles wat benodig word.

Petrus M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus M

Baie gerieflik en naby middestad.

Dit is 'n baie gesellige en goed toegeruste woonstel. Heerlik gebly!

F. D - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
F. D

Rustige verblijf. Vlakbij winkels en bussen. Ik ben met mijn keinzoon iedere dag naar Waterfront gelopen. Kan verblijf iedereen aanbevelen.

Ian is een fijn contactpersoon. Schoon en prima verblijf. Een plaats om zeker terug te komen. Bedankt Ian.

Theresa V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa V

Uitstekende studio wat goed in stand gehou word.

Die studio is baie goed ingerig en die wasmasjien was regtig 'n groot bonus. Stapafstand van Seepunt Promenade en belangrike winkels af. Die hoofstaat is nie te besig nie en toegang tot die parkeerplek en studio is veilig maar maklik. Ek sal graag weer daar gaan woon as ons Kaapstad besoek.

Jill S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jill S

Fantastic convenient location and a very comfortable Studio.

Green Point Self-Catering Studio 2 was the perfect fit for our stay in Cape Town. It was immaculately clean and the beds were very comfortable. It is in a quiet area and the security was good.

Cecilia W - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia W

Definitely recommend.

Very central and close to most tourist attractions. Very clean and spacious.

Caren P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren P

Wonderlik - baie dankie!

Goeie Ligging. Alles wat jy nodig het.

Sanja D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sanja D

Sentraal, alles wat jy nodig het, skoon.

Het baie lekker gebly.

Charlene C - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene C

Perfek geleë as jy die Kaap-area wil geniet

Baie gerieflik en skoon. Lekker beddegoed en goed geslaap. Perfek geleë naby die promenade. Min TV-kanale, maar ons het nie regtig belanggestel nie. Sal dit definitief weer gebruik wanneer ons Kaap toe gaan.

Grieta L - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grieta L

Baie goeie verblyf naby alles, en uiters netjies.

Baie oulike plekkie. Sal dit aanbeveel. Uiters lekker geleë en loopafstand van alles af en naby aan die Waterfront.

Mariette H - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette H

Alles waarvoor ons gevra het! Netjies en uitstekend geleë!

Hierdie baie oulike woonstel, keurig gemeubileerd en baie netjies. Ek sal dit beslis aanbeveel. Uiters sentraal geleë, geskik vir gesin met twee kinders.

Annalie G - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie G

Uitstekend. Ons sal dit beslis weer gebruik.

Beste akkommodasie wat ons nog gebruik het in Kaapstad. Pragtig, skoon, veilig en naby aan als wat ons nodig het.

Frans O - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans O

Heel aangenaam.

Die woonstel is goed toegerus, die yskassie kan moontlik met 'n volgrootte een vervang word en 'n waaier/lugreëling sou ook 'n aangename ekstra wees. Alles was skoon, wat altyd 'n bonus is.

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glengariff-weg 1B, Drie Ankerbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaYC9V7VY8KIQjAVVc0gZWEOAqmMelevSbBjvhOx3ryk8nxOAX9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 25 5 1 5 1B Glengariff Rd Three Anchor Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.909475447339 18.398215746033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang