Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Scape

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 32 resensies vir Green Scape
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Stoffel C - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stoffel C

Baie skoon en gerieflik en veilig.

Baie lekker gebly en sal weer so maak.

Cindy N - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy N

Vriendelike mense, skoon en rustig.

Ons het heerlik gebly en die fasiliteite was skoon en ons het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die tuin is fantasties en was lekker om te ontspan in. Ons sal enige tyd weer daar oorbly en selfs vriende verwys as hulle sou blyplek soek. Baie dankie, altyd vriendelik en behulpsaam.

Green Scape se terugvoer

Baie dankie Cindy, julle is altyd welkom by Green Scape.

Green Scape
Ina F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina F

Ons het lekker gebly.

Goed toegeruste eenheid. Skoon en veilig.

Green Scape se terugvoer

Dankie Ina, julle are altyd welkom by Green Scape.

Green Scape
Berna V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berna V

Besoek aan nabygeleë hospitaal.

Die huis voldoen aan al mens se behoeftes, en meer! Van 'n elektriese kombers tot 'n heerlike groot stort, en 'n braai op die stoep. Rustige omgewing, vriendelike gasvrou en veilig.

Green Scape se terugvoer

Dankie, Berna. Julle is altyd welkom by ons.

Green Scape
Yolanda K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda K

Sal definitief weer van Belinda gebruik maak. Die plekkie is rustig en veilig.

Ons het heerlik geslaap. Home away from home. Dis pragtig, skoon en baie stil met al die nodige. Gasvrou het ons met ope arms ontvang en ons sommer vinnig laat tuis voel.

Green Scape se terugvoer

Dankie, Yolanda, en baie dankie dat julle die woonstel so netjies gehou het. Julle is altyd welkom by Green Scape.

Green Scape
Tertia V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia V

Verblyf is puik, veilig, rustig en waarde vir prys.

Die ontvangs was baie vriendelik. Die eenheid was soos op die webblad, veilig en ons sal vir seker enige tyd weer teruggaan.

Green Scape se terugvoer

Dankie Tertia en Danie. Julle is altyd welkom by ons.

Green Scape
Robert L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert L

Voldoen beslis aan hoë standaarde.

Ons het heerlik gebly. Baie rustige atmosfeer. Pragtige tuin. Skoon, netjies en veilig. Voldoen aan alle vereistes. Die gasvrou/eienaar is vriendelik, behulpsaam en 'n omgee mens. Ek sal weer terug gaan en beveel hul beslis aan vir 'n vinnige oorslaap of 'n lang tydperk.

Green Scape se terugvoer

Dankie Elna, julle is altyd welkom by ons.

Green Scape
Lizelle M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle M

Gerieflik en veilige akkommodasie in pragtige omgewing.

Die akkommodasie was skoon, netjies, prakties en baie goed geleë. Die gasvryheid was uitstekend. Ek sal definitief weer hier tuisgaan en kan dit hoogs aanbeveel.

Green Scape se terugvoer

Baie dankie, Lizelle. Hoop om julle gou weer te sien.

Green Scape
Craig S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Craig S

Good, clean, and safe unit.

Safe location in a quiet area. We had our pet with us, and it was a stopover stay in transit to his new owners. Secluded area around the room; however, we had to keep our pet inside for much of the time since he is not stranger-friendly. We didn't know that we had to do that, and we did get permission to bring the pet - with no questions being asked beforehand regarding his temperament. However, barring that, we were comfortable, and the stay served its purpose.

Gerard B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard B

Perfect.

Green Scape exceeded my expectations. The room and facilities were lovely, and the staff were very friendly and accommodating. Thank you very much, Belinda.

Green Scape se terugvoer

Thank you Gerard. You are always welcome at Green Scape.

Green Scape
Wilhelma V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelma V

Green Scape is uitstekend toegerus, skoon, netjies, stil en veilig in 'n sekuriteitsgebied.

Die woonstel se ligging is uitstekend t.o.v. snelweë, hospitaal en winkelsentrums. Die gasvrou het moeite gedoen om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak. Baie dankie.

Green Scape se terugvoer

Baie dankie Wilhelma,julle is altyd welkom by Green Scape.

Green Scape
Anna-marie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie V

Rustig, vriendelik, ontspanne.

Greenscapes was 'n rustige oase in 'n baie besige naweek, met alles wat ons nodig gehad het, op sy plek.

Green Scape se terugvoer

Dankie Anna-Marie ons hoop om julle gou weer te sien.

Green Scape
Freek V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freek V

Skoon, netjies en gerieflik.

Belinda het ons so vriendelik ontvang en so welkom laat voel. Dit was vir seker Home away from Home. Alles wat jy benodig is beskikbaar. Gemaklike Bed (met elektriese kombers beskikbaar vir die onverwagse koue aande). Lekker ruim en gemaklike stort. Beslis aantebeveel. Bae dankie Belinda. Puik!

Green Scape se terugvoer

Dankie Freek ,julle is altyd welkom by Green Scape.

Green Scape
Nellerie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellerie V

Uitstekend, beslis aan te bevele.

Alles van verblyf, gasvryheid, netheid was 100%.

Green Scape se terugvoer

Dankie Nellerie, julle is altyd welkom by Green Scape.

Green Scape
Lizette D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D

Ons het baie lekker oorgebly.

Belinda is 'n wonderlike gasvrou en het ons dadelik tuis laat voel. Die eenheid is baie mooi en ruim, met alles wat jy nodig het. Ons honde het die tuin (wat baie mooi is) vreeslik geniet. Puik plek, uitstekende waarde vir geld!

Green Scape se terugvoer

Dankie Lizette, julle is altyd welkom by Green Scape.

Green Scape
Christa G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa G

Pragtig, skoon en vriendelik.

Belinda is absoluut 'n wonderlike gasvrou. Baie veilige area. Plek is so skoon en modern met 'n vinnige braaitjie op die stoep. Fantastiese atmosfeer.

Green Scape se terugvoer

Dankie Christa. Julle was oulike gaste. Dankie weereens dat julle die woonstel so netjies gehou het.

Green Scape
Nelia R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia R

Fantastic home from home.

Ek sal elke keer terugkeer, vriendelike mens. Plek is skoon en so cosy. Alles is daar wat jy nodig het. Sal maklik vir 'n week bly.

Green Scape se terugvoer

Dankie Nelia. Julle is enige tyd welkom.

Green Scape
Carol F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol F

Heerlik gebly. Sal dit aanbeveel. Netjies en goeie waarde vir geld. Persoonlike diens.

So lekker gebly. Pragtig en prakties ingerig. Gereelde skoonmaakdiens deur oulike DJ is 'n pluspunt. Personal touch deur die eienaar. Oulike eienaars laat mens so welkom voel. Sal weer daar bly.

Green Scape se terugvoer

Dankie Carol, dit was net so lekker om julle as gaste te kan hê. Sien julle binnekort.

Green Scape
Riekie N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie N

Ons het gevoel of ons by die huis is.

Alles wat jy benodig was beskikbaar. Heerlike braaigeriewe in tuin. Gasvrou is so vriendelik en behulpsaam. Ons gaan nog kosbare vriende word. Plekkie is goed geleë binne bereik van eetplekke en Mall.

Green Scape se terugvoer

Dankie Riekie, julle is altyd welkom by Green Scape.

Green Scape
Christelle J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle J

Pragtige plek om in te bly dankie julle sien my gou weer.

Sal graag terugkom pragtige netjiese plek.

Green Scape se terugvoer

Baie dankie Christelle. Hoop ons sien julle gou weer.

Green Scape
Susan F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan F

Green Scape is a clean, comfortable and private flatlet.

The host, Belinda, is very friendly and accommodating. We stayed with our two dachshunds and felt very welcome. The flatlet has everything you will need for a short stay and I would not hesitate to book here again. The flatlet has good wifi and a fabulous shower with hot water all the time!

Green Scape se terugvoer

Dear Sue, it was a pleasure hosting your family.

Green Scape
Marlene B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene B

Absoluut amazing, fantasties.

Belinda en Ernst was amazing. Hul het my 3 woefs so bederf en so mooi na hul gekyk. Die gastehuis was ruim en ten volle toegerus met als wat jy nodig het. Sterk wifi. Ek was mal oor die stort en tuin en die beddegoed en handdoeke was skoon en sag. Het ongelooflik lekker daar geslaap. Gaan definitief weer daar boek.

Green Scape se terugvoer

Dankie Marlene, ons mis julle al.

Green Scape
Hyper Pool Equipment G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hyper Pool Equipment G

Uitstekend.

Baie gasvry, plek met als toegerus wat jy mag benodig en baie netjies en skoon. Baie goed geleë! Veilige parkering in 'n veilige area. Fantastiese stort, DStv, lugversorging, alle eetgerei, bo-gemiddelde groot yskas. Als puik en uitstekende waarde vir geld.

Green Scape se terugvoer

Dankie Kobus. Dit was net n plesier.

Green Scape
Hester V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V

Net een woord: Fantasties.

Pragtig en gerieflik en sulke gasvryheid sal jy nie maklik êrens anders kry nie. Dankie Belinda.

Green Scape se terugvoer

Dankie Hester. Sien julle sommer gou weer.

Green Scape
Andre H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre H

Ons het baie lekker gebly, alles was perfek!

Belinda het ons vriendelik ontmoet en alles verduidelik. Die woonstel was mooi skoon en ons het baie lekker gebly. Ons hondjie was ook verwelkom en het baie die tuin geniet.

Green Scape se terugvoer

Dankie vir die resensie. Sien julle gou weer.

Green Scape
Chriszelda K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chriszelda K

Ons was vriendelik ontvang deur die gasheer en alles is aan ons verduidelik. Die eenheid was baie skoon en gerieflik met alles wat jy nodig het, selfs gedurende beurtkrag. 'n Baie stil en pragtige area van Pretoria en naby die Kloof Hospitaal.

Ons sal definitief die eenheid aanbeveel, dit is waarde vir geld en vriendelike diens. My man was die 2de aand in die Kloof Hospitaal maar ek het baie veilig gevoel. Baie dankie vir julle uitstekende diens. Groete Leon en Chriszelda.

Green Scape se terugvoer

Dankie Chriszelda, sien weer.

Green Scape
Anschen D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anschen D

Gasvry en gerieflik.

Die gasvrou en gasheer het uit hul pad gegaan om ons hondevriend tuis te laat voel en als in hul vermoë gedoen om ons tyd vir ons aangenaam te maak. Ek sal hul gerus aanbeveel.

Green Scape se terugvoer

Baie dankie Anschen, julle en Ella is altyd welkom by ons.

Green Scape
Marieta V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta V

Green Scape is 'n heerlike tuiste om oor te bly.

Green Scape is gerieflik geleë, naby die snelweg en winkelsentrums, maar tog in 'n veilige, stil buurt.

Green Scape se terugvoer

Hi Marieta, dankie vir die resensie. Dit was lekker om julle te leer ken.

Green Scape
Ilze G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze G

Dit was fantasties!

Die plek is geleë in 'n geslote area. Dit is naby aan Menlyn-winkelsentrum. Die meeste hospitale is ook naby geleë. Dit is 'n pragtige plek en dit is baie rustig daar. Belinda is 'n wonderlike gasvrou. Daar is 'n lekker tafel en stoele so dit maak 'n lekker plek om net bietjie te ontspan. Die kleur is ook baie rustig, 'n baie mooi blou. Die bed is gemaklik en die stort is uit die boeke.

Green Scape se terugvoer

Dankie Ilze, julle was wonderlike gaste.

Green Scape
Mandi F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandi F

Rustige, veilige, netjiese verblyf.

Die perfekte oornagplekkie in 'n baie veilige, rustige buurt. Baie ruim kamer, vol toegeruste kombuis. Presies soos op die foto's. Ons sal beslis weer van die gastehuis gebruik maak.

Green Scape se terugvoer

Dankie Mandi, julle was wonderlike gaste.

Green Scape
Stefan T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan T

Ons het heerlik gebly, baie privaat, skoon en netjies. Ook veilig.

Sal definitief weer daar oornag.

Green Scape se terugvoer

Geniet julle vakansie. Julle was oulike gaste.

Green Scape
Charlotte S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlotte S

Was uitstekend vir ons doel.

Soos reeds gesê vir ons doel was dit ideaal. Plek netjies en skoon. In goeie area.

Green Scape se terugvoer

Hi Charlotte, baie dankie vir die resensie.

Green Scape
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barry Hertzog-straat 509, Constantia Park, Pretoria, 0001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8d1f6d8e8fc5f519be9fa32918917cdc984b024d342e382b4bdce1fb09bdd21b4a92f1f72c49b6093005eb7f2e7f1cd4605?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 Barry Hertzog Street 509 Constantia Park 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.807152715014 28.278362782838

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang