Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Scape

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Stoffel C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie skoon en gerieflik en veilig. Baie lekker gebly en sal weer so maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Vriendelike mense, skoon en rustig. Ons het heerlik gebly en die fasiliteite was skoon en ons het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die tuin is fantasties en was lekker om te ontspan in. Ons sal enige tyd weer daar oorbly en selfs vriende verwys as hulle sou blyplek soek. Baie dankie, altyd vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Green Scape
Baie dankie Cindy, julle is altyd welkom by Green Scape.

Ina F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ons het lekker gebly. Goed toegeruste eenheid. Skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Green Scape
Dankie Ina, julle are altyd welkom by Green Scape.

Berna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Besoek aan nabygeleë hospitaal. Die huis voldoen aan al mens se behoeftes, en meer! Van 'n elektriese kombers tot 'n heerlike groot stort, en 'n braai op die stoep. Rustige omgewing, vriendelike gasvrou en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Green Scape
Dankie, Berna. Julle is altyd welkom by ons.

Yolanda K
1 nag
5.0
Jul 2024

Sal definitief weer van Belinda gebruik maak. Die plekkie is rustig en veilig. Ons het heerlik geslaap. Home away from home. Dis pragtig, skoon en baie stil met al die nodige. Gasvrou het ons met ope arms ontvang en ons sommer vinnig laat tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Green Scape
Dankie, Yolanda, en baie dankie dat julle die woonstel so netjies gehou het. Julle is altyd welkom by Green Scape.

Tertia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Verblyf is puik, veilig, rustig en waarde vir prys. Die ontvangs was baie vriendelik. Die eenheid was soos op die webblad, veilig en ons sal vir seker enige tyd weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Green Scape
Dankie Tertia en Danie. Julle is altyd welkom by ons.

Robert L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Voldoen beslis aan hoë standaarde. Ons het heerlik gebly. Baie rustige atmosfeer. Pragtige tuin. Skoon, netjies en veilig. Voldoen aan alle vereistes. Die gasvrou/eienaar is vriendelik, behulpsaam en 'n omgee mens. Ek sal weer terug gaan en beveel hul beslis aan vir 'n vinnige oorslaap of 'n lang tydperk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Green Scape
Dankie Elna, julle is altyd welkom by ons.

Lizelle M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Gerieflik en veilige akkommodasie in pragtige omgewing. Die akkommodasie was skoon, netjies, prakties en baie goed geleë. Die gasvryheid was uitstekend. Ek sal definitief weer hier tuisgaan en kan dit hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Green Scape
Baie dankie, Lizelle. Hoop om julle gou weer te sien.

Craig S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Good, clean, and safe unit. Safe location in a quiet area. We had our pet with us, and it was a stopover stay in transit to his new owners. Secluded area around the room; however, we had to keep our pet inside for much of the time since he is not stranger-friendly. We didn't know that we had to do that, and we did get permission to bring the pet - with no questions being asked beforehand regarding his temperament. However, barring that, we were comfortable, and the stay served its purpose.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerard B
1 nag
5.0
Okt 2023

Perfect. Green Scape exceeded my expectations. The room and facilities were lovely, and the staff were very friendly and accommodating. Thank you very much, Belinda.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Green Scape
Thank you Gerard. You are always welcome at Green Scape.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barry Hertzog-straat 509, Constantia Park, Pretoria, 0001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8d1f6d8e8fc5f519be9fa32918917cdc984b024d342e382b4bdce1fb09bdd21b4a92f1f72c49b6093005eb7f2e7f1cd4605?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 Barry Hertzog Street 509 Constantia Park 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.807152715014 28.278362782838

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang