Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Scape

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barry Hertzog-straat 509, Constantia Park, Pretoria, 0001, Gauteng
  • Vanaf R1 100 R880 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Green Scape bied oornagverblyf in 'n tuinkothuis wat op die eienaar se perseel in Constantia Park, Pretoria geleë is. Dié eenheid het 'n privaat ingang en gaste het toegang tot hul eie geriewe.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en bestaan uit 'n oopplan-slaapkamer en -sitarea, 'n badkamer en 'n kombuis. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n induksiestoof, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Komplimentêre tee, koffie, suiker, melk en word voorsien. Die eenheid word skoongemaak indien gaste dit verkies. Die eenheidsprys sluit 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale, Netflix en gratis WiFi in. Braaigeriewe is beskikbaar.

Die ligging van hierdie eenheid is naby plaaslike hospitale, restaurante en winkelsentrums. Gaste kry veilige parkeerplek binne die perseel. Die eiendom ervaar nie beurtkrag nie.

Neem asseblief kennis dat die parkeerplek nie onderdak is nie. 'n Kampbedjie is beskikbaar vir kinders onder 2 jaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Louis P
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties en baie netjies. Ja, ons sal enige tyd weer teruggaan.
Okt 2024
Nico V
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam. Baie lekker gebly en die eenheid was netjies en skoon met alles wat ons nodig gehad het.
Sep 2024
Cindy N
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike mense, skoon en rustig. Ons het heerlik gebly en die fasiliteite was skoon en ons het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die tuin is fan...
Sien meer
Sep 2024
Stoffel C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie skoon en gerieflik en veilig. Baie lekker gebly en sal weer so maak.
Sep 2024
Ina F
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het lekker gebly. Goed toegeruste eenheid. Skoon en veilig.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Barry Hertzog-straat 509, Constantia Park, Pretoria, 0001, Gauteng
  • Gaste dink Green Scape het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R 1 100 R 880
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R 1 100 R 880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barry Hertzog-straat 509, Constantia Park, Pretoria, 0001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8d1f6d8e8fc5f519be9fa32918917cdc984b024d342e382b4bdce1fb09bdd21b4a92f1f72c49b6093005eb7f2e7f1cd4605?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R880 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 Barry Hertzog Street 509 Constantia Park 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.807152715014 28.278362782838

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang