Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Side Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Silvia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 45 resensies vir Green Side Accommodation
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Johny M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johny M

My stay was blessed.

My stay was wonderful. Enjoyed every moment.

Nicole N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole N

Excellent service value for money.

Green Side Accommodation never fails to impress, with great hospitality, an excellent buffet breakfast, and comfortable, spacious rooms. We were a group of 25 and we were all really satisfied with the service we received!

Mandi V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandi V

Upon arrival I was greeted friendly and checked in quickly, they made a note of my request to have breakfast an hour earlier than they usually serve.

They were so accommodating and breakfast was superb, nicely prepared and there was enough to choose from.

Billy E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billy E

Lekker.

Skoon. Goeie diens gekry van ontvangs.

Shime G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shime G

Don't have any complaints.

The stay was great and we had a delicious breakfast.

Leeyah R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leeyah R

Not the best, very noisy.

It was okay. The room was comfortable, the only issue was the level of noise from other guests. The room was also located in a very noisy location which made it hard to experience some peace and quiet.

Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Whm T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Whm T

'n Besondere ruim, netjiese verblyf en smaaklike ontbyt met vriendelike personeel.

Natasha het ons baie vriendelik ontvang en was van groot hulp met navrae. Gesinskamers so ruim en netjies. Gerieflik geleë en veilig. Besonder smaaklike ontbyt in netjiese eetkamer met baie vriendelike personeel. Gebou en tuine baie goed versorg en netjiese, skoon swembad. Sal beslis weer hier wil tuisgaan!

Gert P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert P

Netjies en veilig.

Goed geörganiseer, netjies en vriendelike diens.

Juan S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juan S

Skoon, netjies en 'n heerlike ontbyt.

Kan aanbeveel word - verblyf was puik gewees.

Mandie C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mandie C

Baie aangename staff en moeite met ontbyt. Kamers lekker ruim.

Met aankoms het Lucinda ons baie vinnig en vriendelik gehelp. In die spaarkamer het die hooflig en bedlampie nie gewerk nie. Aircon in hoofslaapkamer baie verfrissend. Dak fans in sitkamertjie en spaarkamer wat nie eintlik plek afkoel nie en dit was regtig baie warm. As jy lank bly is een kas nie genoeg vir 4 mense nie. Bietjie geraas deur die ander besoekers maar niks wat personeel kon doen nie. Ligging was goed vir ons omdat 5 minute van al die plekke af waar ons moes wees maar ongelukkig in hoofstraat en naby Taxi Rank en dorp. Personeel was amazing en vriendelik. Elke dag daar vir housecleaning en elke dag ander ontbyt om te geniet. Swembad baie netjies en skoon. Dink net dat daar meer as een ontvangsdame moet wees as mense begin inklok en ook by ontbyt. Slegs een dame vir opskep, afdek en sanitering van plekke. As dit besig raak vir ontbyt kan sy nie by als uitkom nie al wil sy.

Refilwe M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Refilwe M

Our stay was effortless and clean.

The breakfast was nothing short of amazing.

Nolene S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene S

Waarde vir geld!

Dis ons derde keer dat ons hier tuisgegaan het en daar is aan ons behoeftes voldoen.

Portia M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Portia M

Very good.

We enjoyed our weekend the place is clean and safe.

Lara H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara H

Goed.

Nog nuut en netjies.

Caroline R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Caroline R

Puik.

Skoon, vriendelik.

Marco V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marco V

Baie netjies en skoon.

Baie dankie vir Green Side Accommodation wat vir ons 'n ekstra kamer beskikbaar gestel het weens ons 3 groot tieners gehad het en die kamer was bietjie klein gewees. Ons waardeer dit opreg.

Gloria V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Gloria V

Sal nie weer bespreek nie.

Die kamer was skoon en netjies. Maar die ontbyt area was vuil en onnet. Die houer waar die sap en vars water is, was ongelooflik vuil. Glase was nie skoon nie. Sal nie weer 'n plek by Green Side Accommodation bespreek nie.

Keaobaka L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keaobaka L

Home away from home.

Everything was good, the fact that the accommodation has a backup generator made our stay very comfortable. I should would recommend Green Side Accommodation to everyone coming.

Nolene S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene S

Groot waardering vir die ontvangs wat bereid was om 'n ekstra myl vir ons te loop!

Ons sal definitief weer hier tuis gaan.

Makkie P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Makkie P

Heerlike oornagverblyf.

Ons was aangenaam verras deur die diens en die hele opset. Hulle het ook ekstra moeite gedoen en ons ontbyt as wegneemete voorberei omdat ons so vroeg moet vertrek die volgende oggend.

Gladys M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gladys M

Everything was perfect.

The place is so clean, breakfast was delicious, cleanly prepared, the rooms with those white clean linen made me love the place more. I really enjoyed my stay day and looking forward to go again for longer stay. Thank you Greenside Accommodation.

Jaco L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L

Baie behulpsaam en skoon ontbyt.

Baie lekker mense. Baie vriendelik.

Jonathan S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan S

Asemrowend en sal definitief weer daar gaanoornag

Absoluut bobaas-diens en vrienderlike personeel en jy kon met 'n geruste hart daar oornag.

Masala K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Masala K

Good place.

It was good staying there and we really enjoyed it.

Thandeka M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandeka M

I really enjoyed my stay at Greenside.

Everything was great but it is a bit far from Sun City.

Khabo M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khabo M

It's a beautiful place.

See stars.

Marco V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marco V

Baie netjies en skoon.

Die gesinskamer was baie skoon en netjies. Ruim woonstel. Sal graag 'n klein kombuis met wasbak en kraan sou wou sien, want as jy water wil tap moet jy by wasbak of bad gaan kry. Verder, die ontbyt was baie lekker en daar was genoeg om van te kies en te keer. Sal die verblyf regtig aanbeveel.

Yolanda B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda B

Absolutely worth staying at.

We spend new years at Rustenberg. Was a great experience.

Nolene S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene S

Tevrede.

Dit was 'n netjiese kamer. Ontbyt was heerlik. Kommunikasie in die week voor ons verblyf laat egter veel te wense oor.

Lize-mari R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lize-mari R

Netjies en in goeie kondisie.

Baie lekker gekuier. Beddens is baie gerieflik en gesorg vir 'n wonderlike aand se slaap.

Sharon N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon N

Comfortable.

Comfortable, enjoyable, noisy at times due to customers drinking at bar and on rooftop. Suggest that guests be informed that noise should be only till a certain time - there should be a cutoff time. Car parking lots should have shade.

Marie L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie L

Baie modern en gerieflik.

Baie rustige atmosfeer. Ontbyt was heerlik.

Reabilwe S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Reabilwe S

The gate was not closed as it was broken.

The place is clean and very neat. The staff are very friendly and they go an extra mile to accommodate you. If they can add 1 or 2 things inside the establishment like a fully stocked bar, music at the braai area/balcony and a swimming pool just to have a bit of entertainment.

Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Thando N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Thando N

Ladies at the reception were so unfriendly on both days, food was horrible and very oily and the noise was so loud.

Even thought there is a no-noise policy between 9pm and 9am, the noise level was so intolerable.

Jeanet P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Jeanet P

Extra payment for room keys and TV remote.

Over and above that you pay for accommodation, you have to pay R200 for room keys and a TV remote. They do say that the R200 is refundable but up till today they have not paid the money back. There is also no dinner at Green Side Accommodation, so you need to travel far to get to a restaurant and then breakfast is only from 8-10 so the two days I was there I did not have breakfast as I had to be at the mine at 5 in the morning.

Green Side Accommodation se terugvoer

Good afternoon,
Your key and remote deposit is refunded in cash at reception upon check out, if you didn't collect it. Please contact me for us to EFT back to you. If you had informed us upon check in that you need breakfast at 5 am we could have arranged you a breakfast pack.

Green Side Accommodation
Nombaliso N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nombaliso N

Wow! What a warm, quiet and caring place.

What a lovely place to be.Their staff are so down to earth. They really know what customer service is. Staff of Green Side, please don't change your attitude, your kindness, your friendly manner. I can name so many things, but all in all we are grateful for the service you gave us. Keep up the good work. Thank you.

Heleen V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen V

Uitstekend.

Netjies, gerieflik, waarde vir geld.

Charmain B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain B

Dit was fantasteis en mooi.

Die ontbyt was uit die boonste rakke, alles was net perfek.

Mphiwa M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mphiwa M

Everything was 100% perfect, both rooms were clean.

We enjoyed to stay at your place.

Monica V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monica V

Veilig, skoon, heerlike ontbyt en baie vriendelike personeel!

Sal vir enige iemand aanbeveel.

Jennifer M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jennifer M

Great service.

We enjoyed our stay at Green Side. The rooms were clean and the staff was friendly.

Tumelo N - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tumelo N

Comfortable stay.

I had wonderful stay and I would recommend Green Side Accommodation to friends and family.

Annelize B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize B

Accommodation was neat and clean. I will definitely recommend it.

See stars.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 68 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bethlehem-rylaan 190, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2qJDmQbRXvRY06deVgfBWnAWWfIZuiG3WT6eW9rtKkNX0D7CKb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 190 Bethlehem Drive Rustenburg 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.66954 27.22754
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang