Green Thumb Farm Stay
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bloemfonteinplaas, Ermelo, 2350, Mpumalanga
- Vanaf R1 890 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Green Thumb Guest Farm is op 'n werkende plaas net 17 km buite Ermelo geleë.
Die eenheid het 3 slaapareas waarvan 1 'n solder is. Die hoofslaaparea het 'n dubbelbed, die oopplan-solder het 'n dubbelbed en die leefarea het 'n enkelbed. Die badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet.
Daar is 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis wat beskik oor 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die huis het ook braaigeriewe.
Visvangentoesiaste kan gerus kom lyn natmaak in 1 van die 4 damme op die plaas. Gaste kan lank in die veld gaan stap of die voëllewe op die plaas bewonder.
Die plaas is ideaal geleë op pad na die Krugerwildtuin, Swaziland en KwaZulu-Natal. Ons is 16 km van Smitsfield, 15 km van Kralingberg en 45 km van Florence trou-venue af.
Skoonmaakdienste kan gereël word vir langer verblyf en teen 'n addisionele koste.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ilze Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 71
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Bloemfonteinplaas, Ermelo, 2350, Mpumalanga
- Gaste dink Green Thumb Farm Stay het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bloemfonteinplaas, Ermelo, 2350, Mpumalanga