Green Tides @ Mossel Cove Unit 112
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Marsh Street, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Green Tides @ Mossel Cove Unit 112 is 'n bekoorlike woonstel in Mosselbaai wat gerieflike selfsorgverblyf bied net 'n entjie van die strand af. Perfek vir 'n klein gesin, paartjies of individuele reisigers wat op soek is na 'n ontspanne vakansiewegbreek.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Die slaapkamers is elkeen ingerig met 'n dubbelbed. Die badkamers is toegerus met 'n toilet, wasbak en óf 'n stort wat oor die bad vasgemaak is óf slegs 'n stort.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en 'n gemaklike rusbank.
Dié area maak oop op 'n balkon met sitplek buite en 'n ingeboude braai. Gaste kan toegang tot WiFi, gratis veilige parkeerplek, 'n hysbak en 'n gemeenskaplike swembad op die perseel geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Beyond Group Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 8
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 1 Marsh Street, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Marsh Street, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap