Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Valley Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Green Valley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 48 resensies vir Green Valley Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Dirk B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk B

Rustig, freedsaam, lekker soos tuiste.

Het baie lekker gebly. Alles is perfek skoon, netjies, en die kamers is perfek.

Antoinette S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette S

As ons weer in die omgewing moet bly, sal ek beslis Green Valley Lodge bespreek.

- Vriendelike kliëntediens. Eenheid netjies en skoon.

Jorika K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jorika K

Heerlike verassing.

Die kamer was baie netjies en skoon. Vir die prys was die stort te klein en die matras van die bed is totaal gedaan vir 'n eersteklas gastehuis.

Helena V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Helena V

Poor service, not answering phone or door bells.

No one answered a phone or cellphone or WhatsApp or the gate intercom (home or guesthouse) at 12:14 I wanted to find out if it would be possible to book in 2 hours earlier if possible. We left and drove around till 14:00. When we arrived-same thing. No answer anywhere. I phoned the website, the guy say to phone me back. 5 minutes later the lady appears-no apology. Gave the website the guilt for our booking not on the system, but I communicated with the guesthouse on 20/12/22. The room was neat but the service was pathetic.

Green Valley Lodge se terugvoer

Thank you for your feedback and I wish to apologise for your negative experience. Your feedback is important to us as it shows where we need to improve. That day was our year end function and as we had not received the booking on our system yet, no one was aware of the booking. This was an oversight and we trust that the next time you are in Pretoria, we can exceed your expectations. Kind regards, Colleen

Green Valley Lodge
Johann C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johann C

Baie aangenaam gewees.

Die omgewing skrik 'n eerste besoeker nogal af aangesien daar heelwat leë geboue is.

Eric W - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric W

Dit was ons 2de keer dat ons by Green Valley Lodge oorgebly het. Dit is 'n puik Lodge, altyd skoon en lekker gerieflik vir besoeke aan Eugene Marais Hospitaal.

Ons is baie ingenome met Green Valley Lodge.

Roelf Smithers S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf Smithers S

Netjies, stil en rustig.

Baie professioneel, aanwysings gestuur - baie waardeer.

Elna M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elna M

Very pleasant.

Neat, quiet and friendly reception. Enjoyed staying here.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie aangenaam.

Netjiese, rustige en vriendelike ontvangs. Het dit baie geniet om hier te bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Eric W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eric W

Die lodge is baie gerieflik geleë vir besoek aan Eugene Marais Life Hospitaal.

Dit was ons eerste besoek by Green Valley Lodge en ons was meer as tevrede. Die grootste pluspunt was dat die beddegoed vars en skoon was en nie stowwerig geruik het nie.

Green Valley Lodge se terugvoer

Goeiedag Amanda,
Baie dankie vir u terugvoer.
Ons hoop om u weer te kan akkommodeer in die nabye toekoms.
Groete,
Adèle
Green Valley Lodge

Green Valley Lodge
Lana V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana V

Neat and tidy.

Good room with good beds and clean. Secure parking is an advantage.

Green Valley Lodge se terugvoer

Good day Lana,

Thank you for your feedback.

We hope to accommodate you again in the near future.

Kind Regards,

Adèle

Green Valley Lodge

Green Valley Lodge
Johan H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Ek was 100% tevrede met die fasiliteit.

Ek het alles gehad in die kamer wat ek nodig gehad het. Alles was ook netjies en skoon.

Green Valley Lodge se terugvoer

Goeiedag Johan,

Baie dankie vir u terugvoer.

Ons hoop ons sien u spoedig weer.

Adèle

Green Valley Lodge
Johan Hendrik B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan Hendrik B

Lekker geslaap en baie netjies.

Sal beslis weer van Green Valley Lodge gebruik maak. Alles was netjies en skoon en dubbelbed slaap beter as my eie.

Green Valley Lodge se terugvoer

Goeiedag Johan,

Dankie vir die terugvoer. Ons is bly u het dit geniet.

Ons sien uit daarna om u weer te akkommodeer.

Groete,
Adèle
Green Valley Lodge

Green Valley Lodge
Noel C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Noel C

Travelling from there at 17:00 is a pain. Buses on Booysens Street.

Not bad. But for me still pricey.

Magda S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S

Dit was 'n vakansie, baie rustig.

Ek sal dit vir enigiemand aanbeveel, ontbyt, kamers, die diens, alles was puik. Baie vriendelike personeel. Naby aan alles wat nodig is, hospitaal, inkopiesentrums, noem dit en dit is daar.

Teresa O - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa O

Absoluut fantasties.

Dankie vir die vriendelike ontvangs. Daar kort net 'n waaier in kamer aangesien die onderste kamers bietjie warm was.

Sonja S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S

Alhoewel ek net een aand oorgebly het, was dit presies wat ek wou hê.

Die gastehuis is baie goed geleë en veilig. Ek was baie beïndruk met die diens van die eienaar wat my vooraf in kennis gestel het van hoe my inboek sal verloop en die aanwysings na die plek was baie van hulp. Die plek het 'n baie rustige atmosfeer en alles wat benodig word was in die kamer. Ek was ook verras met die feit dat hulle my opgegradeer het na 'n luukser kamer, sonder dat ek daarvoor gevra het.

Stephanus V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus V

Netjies en skoon.

Netjies en skoon, goeie waarde vir geld.

Wianke M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wianke M

Aangenaam.

Baie aangenaam en veilig.

Green Valley Lodge se terugvoer

Goeiedag Wianke,

Baie dankie vir jul terugvoer.

Ons sien uit om jul weer te help met verblyf.

Baie dankie

Adele

Green Valley Lodge
Mariëtte E - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mariëtte E

Unfortunately, not wheelchair friendly at all.

Clean, neat rooms. Very friendly and helpful staff. Went out of their way to assist with transport to hospital. Breakfast very tasty. Unfortunately not wheelchair friendly at all.

Green Valley Lodge se terugvoer

Good day Mariette,

I do apologise for my late reply as I was in the hospital.

We do not assist with the hospital wheelchairs, however, we can assist with a paraplegic wheelchair.

Kind Regards,

Adele

Green Valley Lodge

Green Valley Lodge
Lauren D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Lauren D

They could not find our booking straight away. Check-in took a long time.

Room was small. Very basic. No door between the toilet and bedroom. This is not comfortable as a couple with one undergoing medical treatment and needing to use the toilet a lot. Small windows, room was cold. Heaters were not that adequate. Lighting in the passage way and staircase is bad. Both of us left here with flu.

Green Valley Lodge se terugvoer

Thank you for your valued feedback.

There can be confirmation delays as any booking is only confirmed once proof of payment is received. This resulted in the delay with check-in.
It was not communicated that you were there for the hospital as we try and accommodate hospital clients on the ground floor to avoid using the stairs.
There are telephones in all the rooms to communicate directly with the manager should a guest require additional assistance and we would have happily assisted if we were made aware of any problem.
As a gesture of goodwill, we will upgrade you to a Premier room for the same price as an Executive room on your next visit.
Premier rooms are larger, have a separate bathroom with bath and shower and also feature air-conditioning.

Kind regards,
Colleen

Green Valley Lodge
Kobus D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D

Dit het meer as voldoen aan al my benodigdhede.

Kamer was netjies en skoon, veilige parkeerplek, goeie vriendelike diens en boonop was die ontbyt baie lekker gewees.

Cornelia C - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia C

Baie lekker gebly en was baie veilig. Ons is vriendelik ontvang en gewys waar ons kamers is.

Sien sterre.

Green Valley Lodge se terugvoer

Goeie dag Cornelia

Ons waardeer u terugvoer en sien uit na u volgende besoek.

Vriendelike groete

Marie van Wyk

Green Valley Lodge
H N - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
H N

Netjiese gastehuis en vriendelike diens.

Vriendelike diens en netjiese gastehuis.

Adri W - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri W

Ongelooflike verblyf.

Dit was 'n heerlike verblyf. Die kamers is ruim baie netjies met pragtige meubels. Ek sal beslis weer kom kuier en so ook die Green Valley Lodge aanbeveel.

Retha O - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha O

Ons het ons verblyf regtig geniet en dit was baie rustig.

Sien sterre.

Green Valley Lodge se terugvoer

Goeie dag Retha

Baie dankie vir die terugvoering, ons sien uit na u volgende besoek.

Vriendelike groete

Adèle Bezuidenhout
Ontvangs

Green Valley Lodge
Jd V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jd V

Baie lekker plekkie en mense.

Dit is wonderlike plek en baie vriendelike mense wat help. Alles was in plek. Sal die plek vir seker weer gebruik.

Dawie E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie E

Gerieflik en naby hospitale.

Netjies, baie skoon, aangename verblyf.

Johan G - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan G

Baie rustig en sentraal.

Green Valley Lodge het in al my behoeftes voorsien, die sekuriteit is voldoende, sentraal geleë en die kamer is geskik.

Peter S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Peter S

Clean and warm welcoming. Friendly staff.

I would like to visit the place again.

Lezel N - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezel N

Een ding waaroor ek nie nodig gehad het om te stres nie, my blyplek was 'n "lifesaver", dankie!

Baie vriendelike diens gekry. Die personeel en eienaar was vreeslik hulpvaardig met enige iets wat ek gevra het. Dit is naby die hospital wat 'n groot pluspunt is en als soveel makliker en geriefliker gemaak het. Greenvalley Lodge is stunning mooi en netjies!

Reneatte B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reneatte B

Baie baie lekker.

Die plekkie is pragtig! Dit het 'n algehele tuis gevoel en dis baie stil en rustig. Ons het die plekkie baie geniet en die uitsig van ons balkon af was elke oggend sprokiesmooi. Die ontbyt was uit die boonste rakke. In alle eerlikheid was dit een van die beste gastehuise wat ek al ooit besoek het. Ek sal enige tyd weer teruggaan. Baie dankie julle!

Jaco V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Baie lekker oorgebly daar en werknemers baie vriendelik.

Pragtige tuin en kamers het genoeg privaatheid vir werk in die aand. My verblyf was stil en rustig.

Nthabiseng L - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nthabiseng L

Reception and TV.

The TV was not working and I couldn't get reception. Ideally we wanted to stay indoors and just relax and watch TV on a Sunday, but we couldn't get help because phone just rang on it's own. Caretaker rushed us because she needed to go to a family meeting. How unprofessional.

Green Valley Lodge se terugvoer

Any complaint is valid as it assists us to improve our service. We have recently upgraded our TV/ DStv package to include increased DStv channels to all rooms. This has come with a few challenges as not everyone knows how to operate the two different remotes resulting in the TV 'snowing' or appearing not to work.
Reception is only open from 8.00 to 10.00 AM on a Sunday. Trust your next stay will be glitch free.

Green Valley Lodge
Cobus B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Cobus B

Teleurstellend.

Swak vooraf kommunikasie. Met aankoms was die kamer wat volgens die e-pos bespreek is, toegesluit. Die persoon wat aangedui het dat sy vir hulp beskikbaar was, het nie haar telefoon beantwoord nie. Ek het vir twee groepe volwassenes bespreek - die een groep met 3 kinders. Met aankoms was daar slegs 2 beddens vir die 3 kinders (wat na klagte reggestel is). Daar was slegs 2 handdoeke vir 5 mense (wat nie na klagtes reggestel is nie). Kamers was wel aanvaarbaar. Langs die swembad het ander gaste gesit en ontspan met drank en harde musiek.

Green Valley Lodge se terugvoer

Thank you for taking the time to write a review as this always allows us to improve our services. Firstly, sincere apologies for the miscommunication that transpired. This was a long weekend and with check-in, most of our staff had already left. The extra bed was an oversight and immediate action was taken to resolve the situation which was understandably inconvenient.

The other guests at the pool had booked directly through Nightsbridge and they were requested to refrain from drinking at the pool as our policy is no alcohol. We are currently upgrading our website and are making the appropriate changes to include various policies such as smoking, alcohol and loud music, in order to prevent future incidents.

As a gesture of goodwill - we would extend a complimentary breakfast for 2 with a future booking.

Thank you,

Adèle

Green Valley Lodge

Green Valley Lodge
Engela L - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela L

Ek sal weer daar gaan oorslaap.

Dit is naby die hospitale en nie nodig om te ver te ry nie. Die ontvangs was goed en die kamer het alles in wat jy benodig. Die kamer is pragtig en niks ontbreek nie, ons het lekker geslaap en die ontvangs was baie behulpsaam.

Chantell H - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell H

Baie lekker.

Ons het dit baie geniet, was net te kort en ons was mal oor die stort!

Francois D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois D

Geen probleme. Heerlike ervaring.

Die kamer was netjies en skoon en het alles bevat wat mens nodig het. Wel gedaan!

Charmaine M - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charmaine M

Net wat ons nodig gehad het.

Baie stylvol gemeubileer. Bietjie min spasie. Die yskassie het so bietjie geraas deur die nag, maar benewens dit het ons 'n lekker nagrus gehad. Dit was baie naby aan die Eugene Marais Hospitaal waar ons die volgende dag moes wees. Baie dankie.

Lenie S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lenie S

Dit was nie lekker nie.

Die kamer het nie vensters nie en die kuier was vir my nie lekker nie.

Petro Z - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro Z

Ons het dit baie geniet. Was skoon, netjies, etes en diens was uitstekend. Sal definitief weer daar tuisgaan.

Dit is skoon, netjies en die diens was uitstekend.

Ursula F - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula F

Fantastiese akkommodasie en heerlike kos!

Ek het in die "budget room" gebly en kan net met lof praat oor die akkommodasie en die heerlike ontbyt. Sal beslis weer hier oorbly!

Lorraine R - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine R

Veilige en baie gerieflike verblyf.

Baie dankie aan Green Valley Lodge se uitstekende verblyf. Die kamer was baie gerieflik ingerig en die ontbyt heerlik. 'n Baie gemaklike matras het die verblyf pragtig afgerond!

Renier N - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier N

Het die verblyf baie geniet: skoon, netjies en professioneel!

Sien die sterre hieronder.

Susan O - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan O

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Elsje S - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje S

Puik

Baie dankie.

Ernest W - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest W

Baie oulik!

Sien die sterre hieronder.

Danie D - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie D

Dit was lekker en het als gebied wat mens vir een nag se oorslaap nodig gehad het.

Sien die sterre hieronder.

Pierre F - Nov 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre F

The stay at Green Valley lodge was exquisite, a Great place to stay.

The staff were professional and went out of their way to make our stay as comfortable as possible. Thanks!

Vanaf R850
R850 R765
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R850 R765
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste-laan 779, Wonderboom-Suid, Pretoria, 0084, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA983733e1dbf8511416a509eda91873ad4b2c6dcb994e165c8c0a03a22e75773bc94e3781aea17133c875b2f4ed53823a51fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 779 8th Ave Wonderboom South 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.7062434 28.1989337

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang