Green Valley Lodge
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8ste-laan 779, Wonderboom-Suid, Pretoria, 0084, Gauteng
-
Vanaf
R850R765 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Green Valley Lodge is in die hartjie van Wonderboom-Suid, 'n voorstad van Pretoria, geleë, weggesteek onder die Wonderboom Natuurreservaat, een van Pretoria se gewilde Erfenisgebiede. Green Valley Lodge se naam beklemtoon toewyding tot die strewe na ’n volhoubare omgewing.
Green Valley Lodge het 13 kamers wat individueel en uniek ontwerp is met dekor wat Afrika-temas beklemtoon. Die kamers het of dubbel-, koningingrootte-, enkel- of koninggrootte-beddens met luukse en suite-badkamers en privaat ingange. Al die badkamers het storte en die Premiere-kamers het ook hoekbaddens.
Gaste kan 'n skemerkelkie langs die swembad geniet terwyl hulle luister na die rustige klanke van die waterval, of 'n stil plek in die tuin kies waar die groot verskeidenheid voëls sing. Vir fiksheidsvrate is daar 'n gimnasium op die perseel. Daarna kan hulle swem in die helderblou swembad om af te koel na 'n besige dag. Vir die gaste wat minder aktief is, dit nét so lekker om bloot te ontspan in die skaduwee van die wilgerboom in die romantiese tuin en binnenshuise pool te speel.
Green Valley Lodge se konferensiegeriewe het sitplek vir tot 50 afgevaardigdes en kan volgens jou persoonlike voorkeure aangepas word. 'n Kleiner raadsaal vir tot 10 afgevaardigdes is ook beskikbaar.
Die lodge se puik afwerking en gratis internet in elke kamer maak dit ideaal vir sakelui en vakansiereisigers om die lewendige stad asook die rustigheid van vreedsame verblyf te ervaar. Green Valley Lodge sal jou verras en jy sal definitief tuis voel by hierdie vriendelike onderneming.
Green Valley is net 750 meter van Eugene Marais Hospitaal af en naby ander bekende privaat- en staatshospitale. Dit is ook net 10 minute se ry vanaf Hatfield, die universiteite, Onderstepoort, Rosslyn Industrial, sportstadions en Pretoria-sentraal. Dit is ook op die hoof-vervoerroete geleë.
Winkelsentrums, restaurante en erfenisterreine is binne 2 tot 5 km ver. Wonderboom Lughawe is 10 minute ver en O.R. Tambo en Lanseria is 45 minute ver.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Green Valley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 8ste-laan 779, Wonderboom-Suid, Pretoria, 0084, Gauteng
- Gaste dink Green Valley Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Wonderboom Suid Mayville Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 25 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8ste-laan 779, Wonderboom-Suid, Pretoria, 0084, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang