Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Venus Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Chelma S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gemaklik, vriendelik en ons het sommer onmiddellik tuis gevoel. Ons het baie lekker gebly en die ontbyt was heerlik. Sandra is baie vriendelik en ons het lekker om die ontbyttafel gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wondelike wegbreek halte. Uitstekende waarde vir geld. Gaan binnekort weer daar kuier. Kan Sandra en Green Venue beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul R
1 nag
5.0
Apr 2024

Spacious room, neat and tidy. Very accommodating host. Great place to stay. The host was very accommodating. Spacious room which was neat and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle T
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Baie gemaklik en skoon. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marinda G
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

5 ster. Sien sterre. Dit is my 2de keer en sal altyd daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kallie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Waarde vir geld. Baie lekker rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Gasvry. Vriendelik, netjies en gerieflik. Baie vriendelik ontvang. Vertel wat ons als kan doen. Kamer netjies, skoon en gerieflik. Puik ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Perfek vir 'n vinnige wegbreek! Ons het besluit om 'n wegbreeknaweek te hê voor die skool weer begin en hierdie was regtig perfek. Kamers is ruim en lekker warm. Beddens slaap soos 'n droom. Alles wat mens nodig het, was daar. Nikke het ons verwelkom en vriendelik alles uitgewys soos bv. daar was 'n mark aan in Kaapschehoop die naweek en ons het dit geniet. Ons het ook gaan stap na die baie mooi uitsigte wat die staproetes bied. Alles is loopafstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Ons het die tyd in Kaapsehoop baie geniet en kon met twee klein dogters in die veld stap — baie naby die huis. Ons het op kort kennisgewing ons twee kleindogters saamgeneem en hulle het die tyd saam met ons baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Gasvrou is aangenaam en lig jou in oor omgewing. Persoonlike aandag en inligting oor wat om daar te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerstraat 106, Kaapschehoop, 1295, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96ea46ba874c684c7d383750415ab4ac558823907b545e1c4735f0b51212aa136848a2b635439b2c2b1cc210f84b0d5a929e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 106 Kruger Street Kaapschehoop 1295 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.591725663711 30.765728652478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang