Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Venus Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 56 resensies vir Green Venus Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Chelma S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chelma S

Gemaklik, vriendelik en ons het sommer onmiddellik tuis gevoel.

Ons het baie lekker gebly en die ontbyt was heerlik. Sandra is baie vriendelik en ons het lekker om die ontbyttafel gekuier.

Johan L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Wondelike wegbreek halte.

Uitstekende waarde vir geld. Gaan binnekort weer daar kuier. Kan Sandra en Green Venue beslis aanbeveel.

Paul R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul R

Spacious room, neat and tidy. Very accommodating host.

Great place to stay. The host was very accommodating. Spacious room which was neat and tidy.

Michelle T - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle T

Baie gemaklik en skoon.

Sien sterre.

Marinda G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda G

5 ster.

Sien sterre. Dit is my 2de keer en sal altyd daar bly.

Kallie E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallie E

Waarde vir geld.

Baie lekker rustige omgewing.

John A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John A

Gasvry. Vriendelik, netjies en gerieflik.

Baie vriendelik ontvang. Vertel wat ons als kan doen. Kamer netjies, skoon en gerieflik. Puik ontbyt.

Wessel V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel V

Perfek vir 'n vinnige wegbreek!

Ons het besluit om 'n wegbreeknaweek te hê voor die skool weer begin en hierdie was regtig perfek. Kamers is ruim en lekker warm. Beddens slaap soos 'n droom. Alles wat mens nodig het, was daar. Nikke het ons verwelkom en vriendelik alles uitgewys soos bv. daar was 'n mark aan in Kaapschehoop die naweek en ons het dit geniet. Ons het ook gaan stap na die baie mooi uitsigte wat die staproetes bied. Alles is loopafstand.

Andre V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Ons het die tyd in Kaapsehoop baie geniet en kon met twee klein dogters in die veld stap — baie naby die huis.

Ons het op kort kennisgewing ons twee kleindogters saamgeneem en hulle het die tyd saam met ons baie geniet.

Sarel S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel S

Gasvrou is aangenaam en lig jou in oor omgewing.

Persoonlike aandag en inligting oor wat om daar te doen.

Lynn C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn C

Asemrowend.

Dit was werklik 'n lekker blyplek! Die diens en netheid was vir my die opvallenste! So lekker gebly!

Marinda G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda G

Lieflike kamers met vriendelike ontvangs.

Baie vriendelik ontvang, kamers is pragtig, netjies en skoon. Ontbyt was perfek. Sal beslis weer daar gaan bly.

Amore H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amore H

Lekker geslaap!

Lekker ontbyt, baie goeie diens, baie mooi plek!

Lezel E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezel E

Netjies en gasvry.

Baie lekker gebly, sal weer daar bly. In middel van Kaapschehoop.

Derick P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick P

Awesome, beautiful setting.

I would recommend this guest house to all my friends and family.

James M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James M

Baie lekker, vriendelike personnel,.

Baie behulpsame en vriendelike personeel.

Ansi C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansi C

Cosy en rustigheid.

Veilig en ideaal vir 'n gesin.

John A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John A

Lekker, netjies, skoon en rustig.

Baie goed toegerus vir 'n selfsorgeenheid.

Riaan V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Dit was puik! Skoon, Goed ontvang en vriendelik.

Goed ontvang en vriendelik met aanwysings, wat gedoen kan word in die omgewing en waar ons kan gaan eet.

Nico M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico M

Netjies, baie goed geleë en yskas in kamer help baie om ons goed koel te hou voordat ons weer aangaan.

Dit sal lekker wees om 'n spieël by 'n kragprop te hê om jou hare te kan blaas, in ons kamer was daar 'n spiëel maar geen kragprop naby aan die spieel nie. Het ook generator as loadshedding is en ligte werk wat lekker was.

Dorothea T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dorothea T

Die fasiliteite is netjies en van goeie kwaliteit.

Dit is jammer dat die kamers geen uitsig bied nie, en die openbare kuierarea 'n binnehof is. As mens in Kaapschehoop is, sal mens graag die pragtige omgewing wil sien.

Bianka H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bianka H

Dit was kort, maar lekker en gemaklik.

Die koffie koppie was net vuil en daar was brandmerke op die vloer.

Isabel B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel B

Uitstekende waarde vir geld, goeie gasvryheid en goeie ligging.

Sal weer kom. Pragtige dorpie met baie om te doen.

Andre C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C

Briljant.

Beste en vriendelikste diens.

Waldemar V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldemar V

Ons het lekker gekuier as vriende oor 'n naweek.

Sandra het ons gul ontvang en was baie behulpsaam. Sy het ook aankope vir ons gedoen, heerlike slaai en pap gemaak en gesorg dat ons lekker kuier. Sal haar gastehuis aanbeveel.

Jean-pierre V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-pierre V

Ons was maar min by die gastehuis, wanneer ons daar was was dit gemaklik gewees.

Ons was deur die dag in die dorp. Het rondgeloop en die staproetes gedoen. Ons het meestal by Bohemian Groove Cafe geëet, hulle kos is ongelooflik en die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Die aande het ons rustig TV gekyk in die gastehuis.

Ingrid L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid L

Beautiful accommodation in a quaint town.

On the recommendation of the owner of Green Venus we ate at the Bohemian Groove cafe. Excellent recommendation. Both accommodation and food were excellent.

Desmond R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond R

Rustig.

Die gastehuis was rustig en netjies.

Alison S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison S

A wonderful nights sleep.

The bedroom was small but perfectly adequate for our needs. The bed was extremely comfortable, the bedding was awesome and the pillows are the best I have experienced in SA. Breakfast was lovely as were the horses that came to visit in the morning.

Anna V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna V

Goeie ligging.

Naby restaurante.

Elmarie V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Rustig en skoon.

Die blyplek was rustig en baie skoon. Vriendelike hulp.

Amanda G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda G

Ongelooflike oulike plek, sal definitief teruggaan.

Baie oulike plekkie, beste kamer gehad Die mooiste uitkyk. Fantasties.

Jacques P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P

Lekker klein dorpie wegbreek.

Ons het 'n heerlike naweek gehad in Kaapsehoop en ons verblyf by Green Venues was sonder fout. Sandra het ook uit haar pad uit gegaan om die naweek vir ons gemaklik te maak.

Hein J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein J

Ongelooflike ervaring!

Diens was puik. Eienaar uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel.

Sunet G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunet G

Fantasties

Dit was baie koud toe ons daar was. Nadat ons gaan eet het en terug by ons kamer was, het hul vir ons ’n sjerrie en 2 glasies gelos. Dit was so lekker bederfie teen die koue! Uitsekende diens en vriendelike mense.

Carlos S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlos S

The owner is awesome. Nothing is too much bother. The food is excellent.

Everything is on your doorstep, from hikes to adventure activities to the local bar and restaurants. We will definitely be back!

Dione S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dione S

WONDERLIKE ERVARING\

Ons het die tydjie werklik geniet met vriendelike mense (gasvrou) wat uit haar pad gegaan het om ons te help met 'n private aangeleentheid. Ontbyt was uit die boonste rakke. Kamer was netjies en niks het kort gekom nie. Natuurskoon is lieflik.

Aletta V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aletta V

Rustig, kraaknetjies en uitstekend geleë.

Die gastehuis is binne stapafstand van restaurante en ook baie naby aan die begin van die voetpaadjie na die platorand se uitkykpunt. Heerlike buffetontbyt soggens.

Martin M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin M

Uiters aanbeveelbaar!

Baie netjiese, vriendelike en bekwame diens. Verblyf uitstekend.

Daleen L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen L

Ons is vriendelik ontvang. Die plekkie was baie skoon.

Ons het heerlik geslaap. Die sjerrie in die kamer was 'n treffer in die koue. Sal weer daar boek. Ons het die voetslaanpad geneem en dit was regtig baie mooi. Ons het by Salvador Restaurant gaan eet. Heerlike pizza en puik diens.

Johannes S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johannes S

Mooi omgewing.

Sou graag kamer wou gehad het met 'n stoepie. Verder, lekke eetplek.

William H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
William H

Vriendelike gasvrou. Elke kamer het sy eie kleur deur.

Net reg vir 'n enkel persoon. Redelik naby aan restaurante en kroeg. Stapafstand. Etes kan gereël word as jy wil.

Christelle W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle W

Ek was werklik vriendelik ontvang en deurgaans so behandel. My kamer was fantasties ingerig.

Pynlike skoon en netjiese kamer gewees. ’n Goeie kwaliteit bed en stunning badkamer.

Anna V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna V

Dankie ons het lekker gekuier in Kaapsehoop!

Green Venus Guest House is lekker sentraal geleë.

Johan J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Ongelooflike aangename plek en mense.

Ons is baie vriendelik ontvang en die blyplek was bo verwagting gerieflik en aangenaam. Ontbyt was uit die boonste rakke. Die eienaar het uit haar pad gegaan om behulpsaam te wees en is verskriklik vriendelik.

Green Venus Guest House se terugvoer

Baie dankie vir u vriendelike oorsig. Ons probeer om u so tuis moontlik te laat voel en is bly as ons dit regkry. Ons sien uit om u in die toekoms te ontvang. Green Venus

Green Venus Guest House
Annalize L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize L

Lekker plek om te ontspan.

Heerlik gestap, wilde perde gesien. Baie ontspannend.

Erika D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika D

Baie mooi plek met vriendelike mense.

Green Venus is nog nie lank oop nie maar baie netjies, skoon en enige vrae/behoeftes word dadelik uit gesorteer.

Kobus G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus G

Vriendelik en Netjies

Green Venus bied rustigheid om te ontspan op die mooi dorpie. Ons gasvrou was vriendelik en maak die heerlikste ontbyt.

Paul M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M

Pragtig en netjies met alles wat jy sal nodig hê.

Baie vriendelike mense wat jou met oop arms ontvang. Die kamer was pragtig end baie netjies. Gemaklike beddens met 'n pragtige uitsig as jy op die stoep sit. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly en mense aanbeveel om van die verblyf gebruik te maak.

Carita H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carita H

Fantasties.

Die plekkie is sentraal, pragtig ingerig en ons kamer (Jim's Gold) van hoogstaande gehalte. Dit was 'n groot bederf om aandete daar te eet. Keurig voorberei en smaaklik. Ons kon lekker rondloop in die dorpie voor aandete. Daar is pragtige huise en die perde loop in strate rond. Baie hoog aanbeveel.

Green Venus Guest House se terugvoer

Baie dankie Cariita en Tertius. Ons is bly julle het verposing geniet.
Sien uit om julle weer in die toekoms te sien!

Green Venus Guest House
Annika D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annika D

Amazing and stunnning.

Amazing experience at the beautiful guest house

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties en asemrowend.

Fantastiese ervaring by die pragtige gastehuis.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Green Venus Guest House se terugvoer

Thank you very much, we do try to keep the standard high.

Green Venus Guest House
Kobus P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P

Heerlike wegbreek

Wonderlike ontvangs. Het ons verwag en ons dadelik na ons kamer geneem. Baie skoon en gerieflik. Parkeering is 'n oop parkeering reg voor die Gastehuis maar area is redelik veilig. Die kussings is redelik hard maar ander was beskikbaar. Onbyt was wonderlik en baie hartlik voorgesit deur die gasvrou. Wow, ek slaap defnitief weer daar.

Kevin A - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin A

Friendly host, clean, neat peaceful.

Comfortable, conveniently situated. Recommend their breakfast. Setting is peaceful. Rooms very clean and fresh. Very friendly and professional hosts. No complaints.

Yulanda S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yulanda S

Pragtig en netjies, toegerus met als wat nodig is.

Ons het baie lekker gebly, dankie vir die vriendelike ontvangs. Ons huisie was pragtig en skoon en toegerus met als wat ons kon nodig kry. Baie dankie vir die heerlike koffie!

Green Venus Guest House se terugvoer

Yolande baie dankie vir julle mooi woorde. Ons is bly dat julle die besoek geniet het en sien uit om julle in die toekoms weer te sien.
Green Venus

Green Venus Guest House
Oos V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Oos V

Pleasant and cosy.

Very friendly. Clean. New and fresh. Dinner great.

Green Venus Guest House se terugvoer

Thank you for the review.
We aim to please and hope to see you again soon.

Green Venus Guest House
Dirk D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Dirk D

Baie teleurgesteld.

Swak waarde vir geld. Die drein in die stort het nie behoorlik dreineer nie en het gestink.

Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerstraat 106, Kaapschehoop, 1295, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96ea46ba874c684c7d383750415ab4ac558823907b545e1c4735f0b51212aa136848a2b635439b2c2b1cc210f84b0d5a929e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 106 Kruger Street Kaapschehoop 1295 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.591725663711 30.765728652478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang