Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Venus Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerstraat 106, Kaapschehoop, 1295, Mpumalanga
  • Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Green Venus Guest House is in die hartjie van die bergdorpie Kaapschehoop geleë en is 'n familiebesigheid wat fokus op ware gasvryheid.

Verblyf word in 8 luukse en suite-kamers gebied. Gaste kan kies tussen Koningingrootte-kamers of Koninggrootte-kamers. Elke kamer se en suite-badkamer het 'n stort. Elke kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n lessenaar, yskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Heerlike ontbyte en aandetes is teen 'n ekstra koste beskikbaar en die gastehuis kan voorsiening maak vir spesiale dieetvoorkeure.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Chelma S
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, vriendelik en ons het sommer onmiddellik tuis gevoel. Ons het baie lekker gebly en die ontbyt was heerlik. Sandra is baie vriendelik en ons ...
Sien meer
Aug 2024
Johan L
Saam met lewensmaat
5.0
Wondelike wegbreek halte. Uitstekende waarde vir geld. Gaan binnekort weer daar kuier. Kan Sandra en Green Venue beslis aanbeveel.
Aug 2024
Paul R
5.0
Spacious room, neat and tidy. Very accommodating host. Great place to stay. The host was very accommodating. Spacious room which was ne...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Marinda G
Saam met vriende
5.0
5 ster. Sien sterre. Dit is my 2de keer en sal altyd daar bly.
Des 2023
Kallie E
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Baie lekker rustige omgewing.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Krugerstraat 106, Kaapschehoop, 1295, Mpumalanga
  • Gaste dink Green Venus Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerstraat 106, Kaapschehoop, 1295, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96ea46ba874c684c7d383750415ab4ac558823907b545e1c4735f0b51212aa136848a2b635439b2c2b1cc210f84b0d5a929e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 106 Kruger Street Kaapschehoop 1295 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.591725663711 30.765728652478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang