Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Whisper Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 173 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marinda L
1 nag
5.0
Feb 2025

Geniet dit elke keer om daar te bly! Voel al soos my 2de huis. Dit is altyd lekker om daar te bly. Als wat mens nodig het, rustig en netjies. Manie is gasvry en help waar hy kan as dit nodig sou wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Gerieflike, skoon en veilige selfsorgeenheid op eienaar se perseel. Ons het vir 2 nagte by hierdie selfsorgeenheid gebly. Die eenheid is vernuwe en het alles in wat jou verblyf gemaklik en gerieflik maak. Daar is veilige onderdakparkering, met 'n remote hek, self in en uit boek met 'n kode vir die sleutel wat vir ons baie gerieflik is. Dankie vir die melk en water in die yskas asook die ander bederfies, dit word waardeer. Ons word altyd baie vriendelik ontvang en dit is 'n plesier om hier te bly. Ons kan Green Whisper definitief aanbeveel en ons sien julle binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Combrinck L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie gerieflike verblyf en uitstekende waarde vir geld. Ons was baie in ons skik met die verblyf en bied meer as genoeg vir 'n oornagverblyf. Die diens was goed, die eenheid baie netjies en skoon, met 'n paar verrassings daarby! Ook 'n pluspunt dat die verblyf baie privaat is met eie ingang en parkering, en uitstekende waarde vir geld! Al die inligting wat mens benodig, word vooraf gekommunikeer, so mens is goed voorbereid. Sal beslis weer hier kom oornag as ons in die omgewing moet wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda L
1 nag
5.0
Jan 2025

Fantasties. Dit is altyd lekker om daar te bly. Baie dankie vir julle gasvryheid en vriendelikheid elke keer. Sien uit na my volgende verblyf daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius V
1 nag
5.0
Jan 2025

Baie stil en rustig. Alles en meer wat ek verlang het vir my oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Feb 2025

Extremely Poor. The unit entry is at the landlord's back door; it is a stuffy, "hot as hell" facility with minimal airflow. The WiFi keeps buffering when using it, so we reverted to using our own WiFi. We also purchased additional fans to cool the unit down. The landlord was informed about the heat and he commented, "luckily the weather is changing." We had to inform them that no towel hanging/storage facility was available, which he corrected. He also told us on the first day of our stay (this was never mentioned in the initial contact) that he would only service the unit every other day instead of every day! I complained and he reverted back to the standard routine. A foul odour seeps in from the basin in the bathroom every now and then. We purchased a product to try and neutralise the smell in the bathroom. We eventually left 3 days before our stay expired (stayed 4 out of 7 nights). The landlord did not even ask why or offer a refund or partial refund. If you are desperate and looking for absolutely budget-type accommodation and are prepared to "boil," then please book this facility. Even the "House Rules" notice has spelling/typing mistakes on it. Terrible!!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Manie
Green Whisper Cottage
We are sorry to hear that you and your wife’s experience did not meet expectations. However, we’d like to clarify a few points. The unit is designed to be a budget-friendly accommodation, and we strive to make it as comfortable as possible within those limitations. Regarding the heat, the entire country experienced a heat wave during that week; the unit is equipped with a ceiling fan and an extra fan. We also offered daily servicing of the unit, but we also ask the client if and when we need to service, which you initially mentioned was acceptable but later requested every day, and we accommodated that change. The WiFi issue was unusual, and we apologise for any inconvenience it caused. We are looking into this to ensure it doesn’t happen again. No mention of the problem was received during your stay regarding the WiFi, as we could have sorted out the problem. As for the towel storage, we appreciate you bringing this to our attention, and we made the necessary adjustments promptly. We are disappointed that you left early, and while we didn't receive any specific feedback during your stay about the bathroom odour, we will investigate further to ensure that this does not affect future guests. We truly appreciate all feedback, as it helps us improve. We hope your future stays are much more enjoyable.

Lynette E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Soos 'n huis weg van ons huis. Baie netjiese, goed versorgde en veilige eenheid. Heerlike bederf eetgoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwyn K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Neat and stunning. Enjoyed our stay thoroughly!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Heerlik gebly, mooi omgewing, sal baie sterk aanbeveel. Lieflike plekkie, baie netjies, gasheer baie behulpsaam en vriendelik, veilige parkering, heerlike snacks, voorsiening van basiese benodigdhede, alles perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juliana M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Fantasties. Stil, rustige, veilige gebied. Plek is netjies, skoon en alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Manie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 173

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R750
R 750 R 675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R 750 R 675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herby Currer 410, Garsfontein, 0042, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0Ib24FBmnNNzKuKCtg4WnKRQvMxuJP0mPjX7kmzMFoXQ2Qvtpm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag (plek vir 2) 173 5 1 5 410 Herby Currer Garsfontein 0042 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.78826475417 28.296638315021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang