Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Willows Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Caryn A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Fantastic. Stay was fantastic. The owner is wonderful and very welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdaleen S
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Pragtige, gerieflike kamers in 'n lieflike groen tuin. Ons het al 5 kamers vir een nag bespreek toe ons 'n troue in die omgewing bygewoon het. Dit was die perfekte keuse! Die kamers is luuks en baie goed toegerus - die klein kombuisie was 'n aangename verrassing. Die stoepies was 'n heerlike kuierplek met 'n uitsig oor die pragtige tuin. Kamers is hoogs aan te bevele!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nomsa M
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Peaceful. My stay was wonderful and I didn't have any complaints at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina L
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Was 'n heerlike oornag wegbreek uit die stad. Heerlik gebly. Was wel koud en 'n elektriese kombers of verwarmertjie sou help om die temperatuur bietjie op te stoot. Die verwarmerpaneel teen die muur was nie regtig doeltreffend nie. Die badkamerkraan het bietjie aandag nodig. Spuit 'n dun, skewe straaltjie by die koppeling uit.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kobie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Netjies. Rustige atmosfeer. Alles was daar wat ons nodig gehad het. Gasvrou baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Candi J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Lovely establishment, very simplistic with quiet surroundings. Amazingly tranquil and serene. We really enjoyed our stay and would definitely recommend the guesthouse to anyone who wants a quiet and peaceful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Deirdre
Green Willows Guest House
Hi Candi, I am so glad you enjoyed your stay with us and hope to see you again soon. Kind regards, Deirdre

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Skoon en netjies, kort hier en daar instandhouding. Lekker, dankie. Sal graag die plek in die somer wil sien.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Odette V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Deidre really went out of her way to make our stay memorable. The pictures don't do justice to the place. It was tranquil and felt like we were far away from the city. Absolutely amazing. Perfect break away destination from Johannesburg. Going back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinkie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Het al ons verwagtinge oortref. Deidre was baie gasvry en het ons dadelik tuis laat voel. Daar is aandag aan die kleinste detail gegee om ons verblyf net nog meer spesiaal te maak. Die veilige omgewing waarin ons kon stap en die netjiese omgewing het daartoe bygedra dat ons weer haar plek sal wil besoek en hierdie blyplek by ander sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chenita V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Loved our stay at Green Willows Guest House. Desiree was a super host. Super host, unit is modern and has all amenities needed. Beautiful scenic view from patio.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Deirdre Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 53

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11a Mill Steeg, , Hartbeespoort, 2016, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5MDA3OWIxLWRkNDctNDM1My1iYjFkLTc1ODhiMTM5ODcxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 11a Mill Lane Skeerpoort 2016 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.781341303845 27.764987349474

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang