Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Willows Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Deirdre Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 53

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 53 resensies vir Green Willows Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Magdaleen S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen S

Pragtige, gerieflike kamers in 'n lieflike groen tuin.

Ons het al 5 kamers vir een nag bespreek toe ons 'n troue in die omgewing bygewoon het. Dit was die perfekte keuse! Die kamers is luuks en baie goed toegerus - die klein kombuisie was 'n aangename verrassing. Die stoepies was 'n heerlike kuierplek met 'n uitsig oor die pragtige tuin. Kamers is hoogs aan te bevele!

Caryn A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caryn A

Fantastic.

Stay was fantastic. The owner is wonderful and very welcoming.

Nomsa M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomsa M

Peaceful.

My stay was wonderful and I didn't have any complaints at all.

Carina L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carina L

Was 'n heerlike oornag wegbreek uit die stad.

Heerlik gebly. Was wel koud en 'n elektriese kombers of verwarmertjie sou help om die temperatuur bietjie op te stoot. Die verwarmerpaneel teen die muur was nie regtig doeltreffend nie. Die badkamerkraan het bietjie aandag nodig. Spuit 'n dun, skewe straaltjie by die koppeling uit.

Kobie V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobie V

Netjies. Rustige atmosfeer.

Alles was daar wat ons nodig gehad het. Gasvrou baie vriendelik.

Candi J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Candi J

Lovely establishment, very simplistic with quiet surroundings.

Amazingly tranquil and serene. We really enjoyed our stay and would definitely recommend the guesthouse to anyone who wants a quiet and peaceful stay.

Green Willows Guest House se terugvoer

Hi Candi,
I am so glad you enjoyed your stay with us and hope to see you again soon.
Kind regards,
Deirdre

Green Willows Guest House
Johan V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Skoon en netjies, kort hier en daar instandhouding.

Lekker, dankie. Sal graag die plek in die somer wil sien.

Odette V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette V

Deidre really went out of her way to make our stay memorable.

The pictures don't do justice to the place. It was tranquil and felt like we were far away from the city. Absolutely amazing. Perfect break away destination from Johannesburg. Going back again.

Tinkie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinkie S

Het al ons verwagtinge oortref.

Deidre was baie gasvry en het ons dadelik tuis laat voel. Daar is aandag aan die kleinste detail gegee om ons verblyf net nog meer spesiaal te maak. Die veilige omgewing waarin ons kon stap en die netjiese omgewing het daartoe bygedra dat ons weer haar plek sal wil besoek en hierdie blyplek by ander sal aanbeveel.

Chenita V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chenita V

Loved our stay at Green Willows Guest House. Desiree was a super host.

Super host, unit is modern and has all amenities needed. Beautiful scenic view from patio.

Ria D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria D

Beatiful, clean accomodation.

Beautiful, clean accommodation! The rooms are spacious, beautifully decorated and spotlessly clean. The kitchen is big enough with all the necessary equipment. The filter coffee with milk was very special and nice! Not often that you get it at an overnight place. Deidre was very friendly and accommodating. We could check in earlier as requested. Thank you for your hospitality, can really recommend Greenwillows!

Alfred S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfred S

Pragtig en rustig.

Lieflike plek om by te slaap as jy 'n troue het in die omgewing. Die plekkies is netjies, skoon en als wat 'n mens benodig vir 'n rustige aand se slaap na 'n heerlike dag in en om Hartbeespoort.

Cynthia T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cynthia T

Baie aangename en vriendelike gasvrou, ook baie behulpsaam.

Baie mooi plek en was baie aangenaam gewees. Is dalk net bietjie moelik om toegang tot die gastehuis te kry, moet dalk net grooter advertensie bord opsit, ons sou dalk effens gesukkel het in die donkerte om die plek te kry. Andersins baie mooi, tuine mooi versorg en baie netjies.

Marnus B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marnus B

Skoon, netjies waarde vir geld.

Skoon, netjies en baie lekker geslaap. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Sakkie S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie S

Uitstekend.

Ontvangs was vriendelik en sonder enige probleme. Die kamer was skoon en netjies. Dit is geleë in 'n pragtige en rustige omgewing.

Daleen J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen J

Wonderlik, rustig en die moeite werd.

Green Willows is 'n wonderlike plek waar jy rustig kan raak. Die blyplek is mooi skoon, goed ingerig en die eienaar, Deirdre, kyk baie mooi na haar gaste. Hierdie is die perfekte plek indien jy 'n aand of twee van die stad wil ontsnap.

Sophie V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophie V

Was vriendelik ontvang en ons is welkom laat voel.

Het gereël om sleutel vroeër af te haal en dit was toegestaan. Alles was netjies en skoon. Deidre het ons meegedeel van die tye van beurtkrag en ingelig oor alles wat in die eenheid was.

Jacquie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacquie V

Comfy, wonderful setting.

Deidre greeted us and made us feel welcome. This is a lovely, peaceful setting, perfect for a quick getaway.

Yvette N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette N

What you see is what you get is what you need.

This was a perfect overnight stay for a friend's wedding happening just up the road. Deidre is an attentive host and the accommodation was perfectly suited to our needs.

Steven D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven D

Excellent.

The place was very clean, in a quiet area.

Martie M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martie M

Rustig.

Netjies, skoon en baie rustig.

Chanel B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel B

Dit was vreeslik lekker.

Die gastehuis is baie netjies, ons het ’n baie lekker tydjie gehad. Personeel is tops.

Estelle V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V

Akkommodasie is netjies en goed ingerig. Lieflike en rustige omgewing.

Sien sterre.

Chloe V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chloe V

Lovely!

Great value for money and very pretty views. Very nice atmosphere!

Mosa S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mosa S

Incredibly peaceful and amazing!

Deidre was such an amazing host, she went out of her way to accommodate my every need without wasting any time. The location is beautiful and I was pleased to find that the rooms were exactly as advertised. I would recommend it to anyone looking for a beautiful, quite peaceful place away from the busy city life.

Renita F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renita F

Lekker, veilig, netjies, gerieflik, mooi, rustig.

Aanwysings op epos na gastehuis het nie ingesluit hoe om by die 1ste hek in te kom nie. Het lank gewag. Maar verder was alles 100%.

Ling-yi H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ling-yi H

Netjies en vriendelik.

Netjies kamers en badkamers, eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Martin P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin P

Lovely weekend in nature.

The rooms are modern and inviting. The bed was very comfortable and the stay there was so enjoyable. Everyone was content and had a lovely weekend in nature.

Chris A - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris A

Lovely units, excellent location.

The units are well situated, clean and well equipped for an overnight stay.

Stephanie S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie S

Privaat en gesellig.

Ons sal beslis weer terugkom!

Gina N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gina N

Dit was baie aangenaam gewees. Baie rustig en die eienaar was baie gasvry. Dalk net noem dat ons nie werklik seker was of iemand sou kom opruim het nie. Het toe aangeneem dat daar wel skoonmaak dienste sou wees. Wat toe nie die geval was nie. Moes self kom skoonmaak het na ons dag uit. Maar ons naweek daar was fantasties, die tuine baie mooi versorgd en n baie rustige atmosfeer.

Sal Green Willows aanbeveel en beslis weer van hulle gebruik maak!

Tertia V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Tertia V

Teleurstellend.

Ons het geen krag of water gehad nie as gevolg van 'n kragkabel wat afgekom het, ons kon glad nie stort nie en daar was nie 'n druppel water in die krane nie. Ek weet dit was nie die eienaar se skuld nie, maar ek voel as jy 'n gastehuis bestuur dan moet jy voorbereid wees vir sulke gevalle veral met load shedding wat elke dag 'n realiteit is! Daar was een piepklein kers op die stoep en verder moes ons met ons selfoonliggies regkom! Toe ons besluit om die volgende dag ons booking te kanselleer en liewer huis toe te ry was sy glad nie lus om ons te tegemoet te kom nie, net gesê dis nie haar skuld nie! Wel dit was ook nie my skuld nie en as ek R900 'n nag betaal moet daar darem 'n plan in plek wees!

Green Willows Guest House se terugvoer

Hi Tertia,
I am very sorry that you had a bad experience on Friday 13th March
Early in the evening, a major electrical cable broke, leaving us with no electricity and damaged pump.
Eskom tried to fix it but were unable to correct it, as it needed major equipment that was not available at the time.
Your husband came and had a shower at the main house when he completed his race, and I told him that you were more
than welcome to do the same .
We would like to offer you a free nights stay with us to make up for your bad experience .
Kind regards,
Deirdre

Green Willows Guest House
Lara M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara M

Great, peaceful! Thank you!

Beautiful garden. Owner was very friendly and accommodating.

Zelna E - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelna E

Heerlik gewees.

Die gasvrou het ons baie welkom laat voel, dit is 'n pragtige omgewing, baie skoon en netjiese blyplek, kan dit gerus vir enige iemand aanbeveel! Sal vir seker in die toekoms weer daar bly!

Yvonne C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne C

Dit was 'n heerlike ervaring.

Dit ontvangs was hartlik. Die huisvesting is mooi en skoon. Ek het van die plaas-atmosfeer gehou.

Mariska B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska B

Rustig.

Baie mooi en rustige area. Great kliëntediens en verblyf.

Bernard M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard M

Baie netjies en bekostigbare verblyf.

Green Willows Guest House was fantasties, netjies en perfek geleë. Dit is naby baie aktiwiteite, en gee jou 'n heerlike rustige plaasgevoel. Ek sal dit beslis aanbeveel!

Yolande R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande R

Netjies, skoon en vriendelik.

Vriendelik verwelkom. Maklik die plek gekry. Lekker gebly en geslaap. Skoon en netjiese kamers gehad.

Michelle L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L

Green Willows is definitief waarde vir geld.

Kamer is baie gerieflik, netjies en skoon. Baie rustige atmosfeer. Is baie welkom ontvang en hanteer deur die eienaars. Kan beslis Green Willows aanbeveel vir 'n rustige aand of twee weg.

Sampie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sampie S

Baie dankie, great gewees (net jammer vir Eskom).

Dit was baie aangenaam om daar aan te kom.

Ernst K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ernst K

Very pleasant stay, quiet and clean - between the Pecan Trees.

We really enjoyed our stay, Deidre very friendly and helpful. Room is spacious and neat with a lovely king-size bed.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie lekker, stil en skoon tussen die Pekanbome.

Ons het heerlik gebly, Deidre is baie vriendelik en hulpvaardig. Kamer is ruim en netjies met 'n lieflike koninggrootte-bed.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Rykie M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rykie M

Ontspannend.

Ons het heerlik oornag by Green Willows. Deirdre was baie gasvry en behulpsaam. Die kamer is skoon en netjies en lekker om in te bly.

Catherina K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherina K

Baie lekker, netjies en skoon.

Baie lekker hier gebly! Uitstekende diens en vriendelike personeel. Sal dit definitief aanbeveel.

Cornie B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornie B

Skoon, veilig en gerieflik. Mal oor hulle koffie!

Nie veel van 'n uitsig nie.

Janie R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janie R

Very pleasant accomodation in lovely surroundings.

Very comfortable accommodation in pleasant surroundings. Hosts were most helpful. Would definitely stay again.

Tracey W - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey W

A lovely, clean place to stay with friendly staff.

We were welcomed straight away when we arrived. The unit was spacious and clean with a beautiful view. Our host was friendly and very helpful. We really enjoyed our stay and will definitely return to Green Willow Guest House!

Green Willows Guest House se terugvoer

Hi Tracey

Thanks so much for the nice feed back. I really appreciate it.
Hope to see you again soon

Kind regards
Deirdre

Green Willows Guest House
Ria H - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria H

Uitstekend, baie dankie.

Baie, baie goed geleë en die omgewing is pragtig.

Green Willows Guest House se terugvoer

Hi Ria
Thank you for your feed back.
I am glad you enjoyed your stay with us and hope to see you again.
Kind regards,
Deirdre

Green Willows Guest House
Lynn G - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn G

All in all a great place to stay for a night or two.

The owner was very friendly and accommodating, allowing us an early check-in and making sure we knew there was no hurry to leave in the morning. The units were beautifully decorated and private and the gardens are lovely. Even with horses on the property, we weren't bugged by flies. There were a few small items which were unfinished/missing e.g. no shelf in the shower and some electrical cabling in the roof which was unfinished, but nothing big enough to ruin our stay. All in all, a great place to stay for a night or two.

Minette C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette C

Goeie verblyf in Hartbeespoort.

Green Willows is goeie waarde vir geld is baie netjies en gee die gevoel dat jy op 'n plaas is. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Roxanne S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roxanne S

Netjies, skoon en mooi!

Ons het vir een aand hier oor geslaap toe ons 'n troue in die omgewing bygewoon het. Dit is 'n pragtige plek, die uitsig is beeldskoon met 'n mooi tuin. Ons kon maklik in en uit beweeg wat dit gerieflik gemaak het. Die eenheid was skoon en ons het baie gemaklik gebly. Baie dankie! Ons sal Green Willows beslis aanbeveel.

Dene V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dene V

Wat 'n aangename gastehuis, en dit is so mooi en rustig!

Die eienaar was vreeslik viendelik en behulpsaam! Dit is so mooi en rustig en die atmosfeer is net besonders.

Barry H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barry H

Very relaxing and peaceful setup.

Green Willows Guesthouse is a very nice guesthouse. The setup is very peaceful and pleasant. Friendliness from Deidre and her staff, and were asked if everything is still fine with us and even got a message to say good luck for our cycling race. I will definitely stay there again when going to that area and will recommend the guesthouse to friends and family.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie ontspanne en rustig.

Green Willows Guesthouse is 'n baie mooi gastehuis. Dis baie rustig en aangenaam. Vriendelikheid van Deidre en haar personeel, en gevra of alles nog goed gaan en selfs 'n boodskap ontvang om ons voorspoed toe te wens vir ons fietsry-wedloop. Ek sal beslis weer daar bly as ek na daardie gebied gaan en die gastehuis aan vriende en familie aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Green Willows Guest House se terugvoer

Hi Samantha,

It is so nice to get feed back from a guest. We would love to see you back sometime.

Kind regards
Deirdre

Green Willows Guest House
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11a Mill Steeg, , Hartbeespoort, 2016, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5MDA3OWIxLWRkNDctNDM1My1iYjFkLTc1ODhiMTM5ODcxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 11a Mill Lane Skeerpoort 2016 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.781341303845 27.764987349474
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang