Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Greenbank Cottage

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Jean-pierre B
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Ongelooflik lekker. Ek het baie lekker gebly, was naby aan die konsert wat ek bygewoon het en naby aan die waterfront, alles was perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Lekker sentraal. Ideale blyplek vir besoek aan Vincent Pallotti hospitaal. Alles wat ons nodig gehad het, tot 'n motorhuis vir my motor. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greenbank-weg 5, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bb5a75dc0a705a5e9151a0fb82c28bd717b5fc13f9be6c1ca62799052eaeb3f934271987fd41cd3d49d6df5ba4055103fbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 5 Greenbank Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.962913710384 18.488920553373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345