Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greenfern Lodge en Chalets

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.9
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Reese P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Peace on earth. Awesome stay back to nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annari
Greenfern Lodge en Chalets
Baie dankie Reese, ons sien uit na julle volgende besoek.

Japie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Die stilte, rustigheid van die omgewing en netjiese chalet by Greenfern Lodge and Chalets was ongelooflik. Verblyf was heerlik! Baie dankie vir jul gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annari
Greenfern Lodge en Chalets
Japie, baie dankie. Julle was heerlike gaste om te hê en ons sien uit na 'n volgende besoek.

Quinton C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Rustig en gemaklik. Ons gesin het lekker gebly by Greenfern Lodge. Die eienaars was vriendelik en baie behulpsaam. Die eenheid was netjies en het alles gehad wat ons nodig sou kry. Hulle het ook 'n kragopwekker byderhand gehad vir beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annari
Greenfern Lodge en Chalets
Baie dankie Quinton, ek hoop dit maak dat julle weer sal kom kuier.

Wendy M
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Peace on earth. This was peace on earth away from the rat race. Hosts were very accommodating and facilities very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annari
Greenfern Lodge en Chalets
Thanks Wendy. You and your family were amazing guests to have. Come back soon.

Nicolene H
Kort verblyf Gesin met tieners
2.2
Jan 2024

Swakste akkommodasie ooit, nie aanbeveel vir gesin met klein kinders nie. Onaangename verblyf. Ek het na 2 van die 6 nagte uitgecheck. Jammer dat ek R5400 moes verloor, waarvan ek R740 vergoed was deur die eienaar vir die toegangsgeld tot Adventure Land. Die internet is misleidend. Swak aansig, slegs mooi fotos word geadverteer.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Annari
Greenfern Lodge en Chalets
Ons is regtig jammer dat die tyd vir julle so onaangenaam was. Die stilte en natuur is miskien nie vir almal nie en dalk veral nie tieners nie, maar ons moet aandring dat mense die oorsig bladsy lees en seker maak dat hulle weet wat om te verwag wanneer hulle 'n bespreking maak en ons kan nie verantwoordelik gehou word nie. Daar is 'n baie groot verskil tussen die Lodge en Chalets. Ons bly in die woud en die WiFi is nie soos in die stad nie. Ons het ook ons bes probeer en 'n afkoel swembadjie ingesit vir die warm dae wat ons nie vroeër gehad het nie. Dit is vir ons belangrik dat ons gaste nie ongelukkig moet wees nie en ons probeer hard en aanhoudend om dinge te verbeter.

Albert D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Clean, relaxed and comfortable. Absolutely a must to stay and visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annari
Greenfern Lodge en Chalets
Dankie Albert, ons hoop julle kom kuier weer.

Louise S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Vriendelik en gasvry. Lekker rustig. Mooi omgewing. Privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annari
Greenfern Lodge en Chalets
Baie dankie Louise, ons hoop jy kom kuier weer.

Dani C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Des 2023

Ongelukkig nie soos geadverteer nie. Huisies is baie op mekaar met geen privaatheid nie. Jou bure kyk letterlik in jou huisie in.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Annari
Greenfern Lodge en Chalets
Hi Dani Ons is jammer dat julle so ontbloot gevoel het. Ons waardeer die terugvoering en gaan werk maak daarvan om die chalets meer af te sonder van mekaar en privaat te maak.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Annari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greenfern Fisanthoek-weg, Plaas 39 Fisanthoek, Plettenbergbaai, 6604, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA768263a224c576e4b552f876ea7cea013aefd122d23f7606ec9437c86e9e496ed2b42af29366a1b905a79421a97369872d6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 Greenfern Fisanthoek Road Farm 39 Fisanthoek 6604 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.994916243923 23.229070007801

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang