Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greenfinch Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 91

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 31 resensies vir Greenfinch Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Carmen J - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen J

Fun with the family.

Thank you for an amazing stay. Jameson was very helpful. Beautiful place.

Johannes D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes D

Excellent setting for a family getaway.

The accommodation was fantastic, and we were surprised to learn that the house comes with a dedicated team to help - Jameson and Miriam were brilliant. Great setting, large garden surrounds the property but all safely enclosed so kids can roam free within fenced area.

Annatjie N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie N

Ons sal beslis weer hier wil kuier. Lieflik!

Jameson en Mildred verdien 'n pluimpie vir hul flinke diens. Dit was 'n groot bederf. Ons het heerlik gekuier. Die boonste kamers het gewone dubbelbeddens, nie koning-grootte soos in die beskrywing nie, en die een kamer kan doen met nuwe beddegoed en handdoeke. Die matras was ook baie hol gelê. Die res is alles pragtig.

Lebo K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebo K

Beautiful and serene.

Jameson was a lovely host. The place also looks beautiful, the pictures don't do the house justice.

Janine J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine J

Gemaklik en rustig.

Gemaklike en ruim huis. Lugverkoelers het nie gewerk nie. Onderste kamers het net van buite ingang, nie binne in die huis nie. Boonste badkamers het nie privaatheid nie, geen blinders nie.

Tracey P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey P

Outstanding stay, we'll definitely be back.

Wow! We had a fantastic stay. A weekend to remember for sure. We'll be back! Greenfinch Lodge is a fantastic spot, highly recommended. We all wanted to stay longer. Jamisonn is a star, welcoming, helpful and very professional.

Isaac M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isaac M

The space, the sound of nature, and the view at Greenfinch Lodge are to die for.

The housekeeper was very nice and helpful.

Jodie R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jodie R

Dit was baie lekker, gemaklik en Jameson was altyd beskikbaar.

Sien sterre.

Chamelle N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chamelle N

Fantastiese naweekwegbreek.

Die lodge het al ons verwagtinge oortref, dit was netjies en die personneel wat ons ontvang het was vriendelik en behulpsaam. Die geriewe was uitstekend. Ons sal beslis weer teruggaan.

Fred S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred S

An absolute gem.

All I can say is wow! This is a lovely home that had everything we needed. Wish we could stay for longer. The whole booking process, communication, and welcome from Jameson was great. We will definitely be back (if they will have us).

Stefano B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefano B

Beautiful venue, nice place to relax.

All round a relaxing and beautiful place.

Riana L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana L

Had a very good time.

Lovely comfortable home. Very well equipped. Friendly support staff. Will definitely return.

Candice A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice A

Heerlike naweek van rustigheid en luukse verblyf.

Pragtige huis en heerlik luuks. Almal kan saamkuier, maar niemand is in mekaar se spasie nie. Natuurskoon is asemrowend en alle geriewe is fantasties. Sal beslis weer hierheen gaan.

Zelmari B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Zelmari B

'n Kuier wat ons beslis weer sal doen.

Absoluut die moeite werd. Baie mooi, skoon en netjies.

Susan P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan P

I loved the house and the surroundings, lovely.

I will definitely return.

Jean D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean D

Perfek vir naweek saam vriende.

Buite beligting kort aandag.

Sven-thorsten A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sven-thorsten A

Great location for a family gathering.

The lines need to be replaced overall, and indoor cleaning might be considered.

Lizanne V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
0/5
Lizanne V

Fantastic Stay at Greenfinch Lodge!

It was a wonderful stay and a great time, we all had so much fun and were comfortable. Greenfinch Lodge will definitely see us again. Our stay at Greenfinch Lodge was absolutely wonderful! From the moment we arrived, the warm hospitality and inviting atmosphere made us feel right at home. The lodge’s serene ambience and comfortable accommodations exceeded our expectations. The entire experience was a delight. We had an amazing time, and the facilities provided everything we needed for a relaxing getaway. The staff was friendly and attentive, ensuring that our stay was both enjoyable and stress-free. The lodge’s amenities and the natural surroundings allowed us to have a great time, making lasting memories. We were not only comfortable but thoroughly impressed with the attention to detail in every aspect of our stay. Greenfinch Lodge has certainly won us over, and we are already looking forward to our next visit. Thank you for providing a memorable and enjoyable experience. We highly recommend Greenfinch Lodge to anyone seeking a perfect blend of comfort, hospitality, and natural.

Stefan M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan M

Salig, effektief en pragtig.

Die huis is perfek vir onthaal van groep mense. 12 persone kan maklik gehuisves wees. Die huis is nie gemaklik vir mense wat nie mobiel is nie (baie trappies). Die kombuis is goed ingerig. Kamers is almal en suite. Die personeel is vriendlik en bedagsaam. Hoogs aan te beveel.

Dalene D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene D

Wat 'n fantastiese plek met mooiste tuine en Jameson wat baie hulpvaardig was.

Ons gesin van 11 volwasse persone en een 3 jaar oud het dit terdeë geniet. Ses slaapkamers in totaal met die heerlikste twee boonste slaapkamers. Slaapplek vir 13. Ek beveel dit met vertroue aan.

Michelle V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Wonderlik en lekker privaat.

Baie lekker gebly, mooi plek en so rustig en privaat. Sal enige tyd weer teruggaan. Baie dankie aan die vriendelike en behulpsame personeel.

Pierre R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre R

Family getaway.

We travelled from Denver Colorado to spend quality time with family members in South Africa and this was the ideal location to catch up and also enjoy the beauty of the bushveld. The lodge was ideal and provided all the amenities on our wishlist - boma, campfires, pool, deck for sundowners, excellent sleeping arrangements, great location for game viewing. Overall the experience was fantastic.

Sakkie L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sakkie L

Baie rustig, tyd vir familie.

Enigste klagtes: Geen regtige kaste in enige slaapkamers nie, net enkele klein laaie. Vuurmaakhout was baie klam, baie gesukkel om vuurtjie aan die gang te kry.

Lizelle W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle W

Absolutely beautiful!

We were very surprised when we arrived there! The lodge was very beautiful, the rooms perfect, the living areas awesome. We woke up to the sound of many different birds and zebras, impalas and blue wildebeest drinking at the waterhole right in front of the patio.

Lelani B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani B

Wonderful.

We truly enjoyed our stay at Greenfinch Lodge. It was fantastic.

Esme K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme K

Sien onder.

Baie lekker gebly en lekker gekuier.

Hilda P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda P

Rustige wildreservaat-wegbreek.

Greenfinch Lodge was ideaal vir ons groot familie se behoeftes, die jong kinders ingesluit. Danksy die nabygeleë watergat kan jy die diere wat kom water drink, sommer vanaf die stoep besigtig. Die swembad was 'n welkome lafenis vir almal en die huis was 100% toegerus vir ons behoeftes. Die lodge kan beslis aanbeveel word as jy op soek is na 'n naweek van net afpak en ontspan, en jou besigweesknoppie wil afskakel.

Rochelle F - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle F

Hoogs aanbeveel!

Baie netjies en veilig. Sal beslis weer gaan!

Marie-louise L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-louise L

Fantastiese venue. Beste waarde vir geld.

Uitstekende ligging. Beste waarde vir geld. Hulle sien ons gerus weer.

Christopher J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher J

It’s not often that the venue is better than the pictures on the website, but for this place it’s certainly true!

Everything was just awesome!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit is nie dikwels dat die instansie beter is as die foto's op die webwerf nie, maar vir hierdie plek is dit sekerlik waar!

Alles was awesome!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Maryke S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke S

Baie nice, met klein goedjies wat gepla het.

Wat 'n pragtige huis! Definitief die geld werd. Ek stel voor dat die eienaar net bietjie onderhoud aan die eiendom meebring. Die ligte buite op die stoep en van die lugverkoelers in die kamers is buite werking. Die lugverkoelers was nie vir ons so groot problem nie, maar dink dit kan 'n problem raak veral as dit hoogsomer is! Die ligte op die stoep het redelik baie gepla, omdat mens nie lekker kon eet en kuier buite op die stoep nie. Afgesien van hierdie klein goedjies sal ek die lodge vir seker aanbeveel.

Vanaf R6 000
R6 000 R3 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf R6 000
R6 000 R3 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R734, Klipdrift 67, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0407, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf51475ff6b68081819fc8e0fd73af7c43700803db5a38bb9d006874033302584d4844affe4efbccaff9c88b9be49b27e1435?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 000 nouVanaf R3 000 per nag (plek vir 12) 31 5 1 5 R734 67 Klipdrift, Dinokeng Game Reserve 0407 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.368705552627 28.360410552474

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang