Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greenfinch Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Carmen J
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Fun with the family. Thank you for an amazing stay. Jameson was very helpful. Beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Excellent setting for a family getaway. The accommodation was fantastic, and we were surprised to learn that the house comes with a dedicated team to help - Jameson and Miriam were brilliant. Great setting, large garden surrounds the property but all safely enclosed so kids can roam free within fenced area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Ons sal beslis weer hier wil kuier. Lieflik! Jameson en Mildred verdien 'n pluimpie vir hul flinke diens. Dit was 'n groot bederf. Ons het heerlik gekuier. Die boonste kamers het gewone dubbelbeddens, nie koning-grootte soos in die beskrywing nie, en die een kamer kan doen met nuwe beddegoed en handdoeke. Die matras was ook baie hol gelê. Die res is alles pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lebo K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Beautiful and serene. Jameson was a lovely host. The place also looks beautiful, the pictures don't do the house justice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine J
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jul 2024

Gemaklik en rustig. Gemaklike en ruim huis. Lugverkoelers het nie gewerk nie. Onderste kamers het net van buite ingang, nie binne in die huis nie. Boonste badkamers het nie privaatheid nie, geen blinders nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tracey P
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Outstanding stay, we'll definitely be back. Wow! We had a fantastic stay. A weekend to remember for sure. We'll be back! Greenfinch Lodge is a fantastic spot, highly recommended. We all wanted to stay longer. Jamisonn is a star, welcoming, helpful and very professional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isaac M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

The space, the sound of nature, and the view at Greenfinch Lodge are to die for. The housekeeper was very nice and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jodie R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Dit was baie lekker, gemaklik en Jameson was altyd beskikbaar. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chamelle N
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Fantastiese naweekwegbreek. Die lodge het al ons verwagtinge oortref, dit was netjies en die personneel wat ons ontvang het was vriendelik en behulpsaam. Die geriewe was uitstekend. Ons sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fred S
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

An absolute gem. All I can say is wow! This is a lovely home that had everything we needed. Wish we could stay for longer. The whole booking process, communication, and welcome from Jameson was great. We will definitely be back (if they will have us).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 91

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R6 000
R6 000 R3 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf R6 000
R6 000 R3 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R734, Klipdrift 67, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0407, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf51475ff6b68081819fc8e0fd73af7c43700803db5a38bb9d006874033302584d4844affe4efbccaff9c88b9be49b27e1435?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 000 nouVanaf R3 000 per nag (plek vir 12) 31 5 1 5 R734 67 Klipdrift, Dinokeng Game Reserve 0407 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.368705552627 28.360410552474

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang