Greenfinch Lodge
Kry 50% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 22 Feb 2024 tot 1 Des 2024.
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R734, Klipdrift 67, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0407, Gauteng
-
Vanaf
R6 000R3 000 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Greenfinch Lodge is 'n eksklusiewe selfsorgvakansiehuis in die Dinokeng Wildreservaat aan die buitewyke van Hammanskraal, sowat 45 min buite Pretoria. Hierdie gewilde toeristebestemming is ryk aan kultuur, geskiedenis en wild.
Dié lieflike boslodge het slaapplek vir 12 gaste en beskik oor 6 kamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Die 2 slaapkamers op di eboonste verdieping het elk 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 koningingrootte-beddens. Daar is 3 kamers op die onderste verdieping wat elk 2 enkelbeddens het. Die en suite-badkamers het elk óf 'n bad, óf 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Ander geriewe sluit lugversorging, waaiers, 'n braai-area, plonspoel en aangewese parkeerplek in.
Die reservaat huisves, onder andere, die Groot 5 en doendinge sluit voëlkyk en selfry-roetes in wat by die Inligtingskantoor of by die reservaat se ingang, bespreek kan word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Michael Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 97
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- R734, Klipdrift 67, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0407, Gauteng
- Gaste dink Greenfinch Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dinokeng Dinokeng Wildreservaat Gauteng
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R734, Klipdrift 67, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0407, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang