Greenfire Dolphin Coast Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Belinda Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Michelle W - Sep 2024
Algehele gradering
Fantastic, amazing view. Ideal for a 2 night breakaway.
Peter D - Aug 2024
Algehele gradering
All good.
Glenn Y - Jun 2023
Algehele gradering
Awesome.
Annette V - Aug 2024
Algehele gradering
Puik waarde vir geld, sal vir seker weer kom.
Sharazahn G - Apr 2023
Algehele gradering
Die plek en mense is aangenaam en lieflik.
Jeanne-marie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Wonderlik!
Lees meerMonique M - Feb 2023
Algehele gradering
Loved our stay.
Sarel R - Jul 2023
Algehele gradering
Slegs geskik vir 'n kort sakereis.
Lees meerChristelle J - Okt 2022
Algehele gradering
Sharon en John is vriendelike mense!
Emmerentia D - Sep 2022
Algehele gradering
Alles was 100%.
Anika B - Aug 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Ugan P - Aug 2022
Algehele gradering
The perfect break.
Johan S - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlike wegbreek by die Noordkus.
Jannie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie mooi plek met heerlike ontbyt, goed geleë en by die see, baie aangenaam.
Riekie T - Feb 2022
Algehele gradering
Amanda - dankie! Jys 'n gasvrou duisend.
Juan-mari J - Jan 2022
Algehele gradering
Regtig so lekker gewees!
Anezelle C - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige see-uitsig, fantastiese ontbyt. Baie, baie lekker gekuier.
Annatjie C - Aug 2022
Algehele gradering
Net die regte plek om te wees as jy wil rus en rustigheid hê.
Chantelle C - Des 2022
Algehele gradering
John en Sharon is amazing!
Frans D - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker ontbyt, die bestuur loop die ekstra myl.
Janine R - Sep 2021
Algehele gradering
Smaaklike ontbyt, lieflike see-uitsig, netjiese kamer.
Thelma V - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik. Het baie tuis gevoel en die ontbyt was voortreflik. Die lekker gesels het my laat voel of ek hulle reeds jare ken.
Jan Louis G - Mrt 2021
Algehele gradering
Perfekte wegbreek uit die besige stad.
- Kapasiteit: 24 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang