Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greenfire Dolphin Coast Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 22 resensies vir Greenfire Dolphin Coast Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Peter D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D

All good.

Pleasant reception. Clean room. All necessary facilities. Good quiet position. Large shower with good pressure and hot water. Communal lounge with TV, honesty bar. Great breakfast.

Glenn Y - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenn Y

Awesome.

John and Sharon were great hosts. Thanks for the welcome, and hospitality, and for making our stay great. Yes, you will see me again soon.

Christelle J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle J

Sharon en John is vriendelike mense!

Ek sal weer hier bly en die gastehuis aanbeveel.

Annette V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V

Puik waarde vir geld, sal vir seker weer kom.

Baie goed geleë naby lughawe. Akkommodasie was regtig mooi en het heerlik gebly.

Sharazahn G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharazahn G

Die plek en mense is aangenaam en lieflik.

Geen probleme, net 'n voorstel om 'n yskas in die kamer te hê sal gerieflik wees.

Jeanne-marie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne-marie V

Wonderlik!

Hierdie plek het 'n ongelooflike uitsig! Ons het een nag daar oorgeslaap en die bed was baie gerieflik. Ons eet nie vark nie en hulle het nogal gevra of ons dit eet of nie en vir ons heerlike hoenderworsies gegee. Die ontbyt was heerlik en hulle was baie gasvry. Baie dankie daarvoor! Die enigste nadeel vir ons was dat daar nie 'n tv en aircon was nie, maar toe ons die deur oopmaak was dit heerlik koel en dit was so lekker om na die see te kyk van die stoep af, dat ek die TV nie eers gemis het nie.

Monique M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique M

Loved our stay.

Gorgeous views over the ocean. John and Sharon are amazing hosts and take great care of the property. It's about 1km away from the main beach but there are tuk-tuks available if you don't feel like walking. Would visit again!

Sarel R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sarel R

Slegs geskik vir 'n kort sakereis.

Die kamers kan doen met nuwe linne en kan nuut uitgeverf word. Kan doen met 'n yskas en mikrogolfoond in die kamers. Ek het vier nagte geslaap en nie een keer 'n warm stort kon neem nie en dit na ek dit 'n paar keer onder hulle aandag gebring het. Die ontbyt was fantasties en die gashere baie vriendelik, maar nie behulpsaam met die warmwatersituasie nie. Met my laaste versoek net voor my vertrek het hulle my nie eers teruggeantwoord nie.

Emmerentia D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerentia D

Alles was 100%.

Sal definitief weer gaan.

Anika B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika B

Fantastic.

Very beautiful and friendly service.

Ugan P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ugan P

The perfect break.

Breathtaking ocean views, just perfect. If anything, breakfast should be an optional extra, not an included cost on the stay, it was a waste of money for me as I don't eat breakfast.

Johan S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Heerlike wegbreek by die Noordkus.

Heerlike verblyf met pragtige uitsig op die see. Die gedruis van die golwe laat mens heerlik slaap! Baie lekker ontbyt! Dankie John en Sharon vir julle gasvryheid! Ons sien julle gou weer!

Jannie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie D

Baie mooi plek met heerlike ontbyt, goed geleë en by die see, baie aangenaam.

Baie mooi plek met heerlike ontbyt, goed geleë by die see en teen aan die berg. Baie mooi uitsig en veilige swembad/privaat. Sekuriteit is goed en genoeg parkering.

Riekie T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie T

Amanda - dankie! Jys 'n gasvrou duisend.

Ons verblyf was heerlik. Dankie.

Juan-mari J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan-mari J

Regtig so lekker gewees!

Sal dit voorstel vir enige iemand, het so lekker gerus.

Anezelle C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anezelle C

Pragtige see-uitsig, fantastiese ontbyt. Baie, baie lekker gekuier.

Bestuur is gasvry. Alles is goed georganiseerd. Kamers is netjies. WIFI is uitstekend. Die see-uitsig is onbeskryflik. Ons kan nie wag om weer te gaan kuier!

Annatjie C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie C

Net die regte plek om te wees as jy wil rus en rustigheid hê.

Sharon en John is baie gasvry. Die ontbyte is heerlik. Niks is te veel moeite vir hulle nie. Ons het baie lekker gerus.

Chantelle C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chantelle C

John en Sharon is amazing!

Vriendelike mense en ontbyt was asemrowend. Sal voorstel dat elke kamer net 'n klein yskas kan kry.

Frans D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Frans D

Baie lekker ontbyt, die bestuur loop die ekstra myl.

Lanklaas sulke gasvryheid beleef.

Janine R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine R

Smaaklike ontbyt, lieflike see-uitsig, netjiese kamer.

Die see-uitsig is wonderlik! Die kamer was skoon en netjies en die beddegoed van die beste gehalte. Smaaklike ontbyt en vriendelike diens!

Thelma V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma V

Dit was heerlik. Het baie tuis gevoel en die ontbyt was voortreflik. Die lekker gesels het my laat voel of ek hulle reeds jare ken.

Greenfire Dolphin Coast Lodge is beslis waarde vir geld. Gashere duisend.

Jan Louis G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Louis G

Perfekte wegbreek uit die besige stad.

Mooiste see-uitsig, asook baie skoon en netjiese kamer. Ek sal vir seker weer daar kuier!

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA061e8c3688e6a19330b058e7174f66237d3cb67975d7ef34525005fc3a001774d95e6dc2c9bdf3cbe15a205c5d61d1771458?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 76 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.655295008877 31.125833893254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang