Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greenfire Hazyview Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Greenfire Hazyview Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Pierre V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre V

Baie lekker gekuier en die rustigheid geniet, die plek is ideaal vir 'n familie of vriende kuier.

Heerlik en veilig gekuier en die ontbyt was 'n groot bederf. Vriendelik ontvang en Hennie was altyd bereid om te help. Sal enige tyd weer hier kom bly as ons in die area is.

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536 tussen Sabie en Hazyview, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6918ec2309e8d74b9b28fc7ea6b64a566ad86305d4ff3727918e6afcf499b731557d7faae02bdc9fa228a7b3fe28542978ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 R536 between Sabie and Hazyview Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.036331872935 31.071711477524

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang