Greenleaf Guestlodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Hester Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Trisha B - Aug 2024
Algehele gradering
Amazing.
Steven Jonathan S - Mrt 2023
Algehele gradering
Pleasant overnight stay at Greenleaf.
Elduette N - Aug 2024
Algehele gradering
Gesellig.
Greenleaf Guestlodge se terugvoer
Kom kuier weer vir ons.
Stella N - Apr 2024
Algehele gradering
Generally nice please.
Danie S - Aug 2024
Algehele gradering
Probleme vinnig opgelos.
Hanlie W - Jan 2024
Algehele gradering
Aandete is wel nie beskikbaar soos op die advertensie nie.
Namso B - Okt 2023
Algehele gradering
Comfortable.
Hanlie W - Jan 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Alta D - Des 2022
Algehele gradering
It was exactly what we expected.
Marisa N - Jun 2022
Algehele gradering
Aangename verblyf. Warm geslaap ten tye van yskoue weer met heerlike warm water.
Theo G - Jul 2022
Algehele gradering
Aanvaarbare verblyf.
Thabiso M - Apr 2022
Algehele gradering
Not bad at all.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Gert V - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasmagories!
Greenleaf Guestlodge se terugvoer
Susan, ons is so bly jy het dit hier by ons geniet. Dit doen ons goed om te hoor dat ons gaste gelukkig is, dit is wat ons staande hou. Geniet 'n wonderlike week en baie dankie vir die wonderlike resensie. Greenleaf bestuur
Patrita V - Jan 2018
Algehele gradering
Heerlike kamers, vriendelike diens en goeie geriewe.
Greenleaf Guestlodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is baie bly dat julle ons gastehuis geniet het.
Gerhard T - Jan 2018
Algehele gradering
Die kamers se dekor is so mooi, net soos die res van die gastehuis. Die swembad was 'n lekker bonus.
Greenleaf Guestlodge se terugvoer
Baie dankie. Ons is regtig bly om te hoor dat ons gaste gelukkig was by ons. Geniet 'n wonderlike week
Bertus N - Nov 2018
Algehele gradering
Gemaklik en aangenaaam.
Greenleaf Guestlodge se terugvoer
Goeiedag Bertus,
Baie dankie vir die pragtige woorde! Dit was vir ons 'n voorreg om julle hier te hê. Ons gaste maak dit voorwaar 'n vreugde om die werk te doen. Geniet 'n wonderlike dag.
Tot weersiens,
Greenleaf Team
Lizl F - Aug 2018
Algehele gradering
Netjiese ruim kamers.
Greenleaf Guestlodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie bly dat julle dit hier by ons geniet het.
Ruben P - Feb 2018
Algehele gradering
Lekker gebly.
Greenleaf Guestlodge se terugvoer
Dankie Ruben.
Geniet 'n heerlike week.
Hayley B - Apr 2018
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly dankie!
Greenleaf Guestlodge se terugvoer
Ons is so bly julle het lekker gebly. Die kamers het tans Wi-Fi en ons is bewus van die probleem dat die Wi-Fi nie altyd optel nie. Ons is besig om oplossings te ondersoek om dit reg te stel. So jammer hieroor, dit is tans 'n groot probleem.
Marelise B - Aug 2017
Algehele gradering
Heerlike kamer, gasvrye ontvangs.
Greenleaf Guestlodge se terugvoer
Goeiedag Hester,
Ons is baie bly dat julle jul verblyf hier geniet het! Ons probeer altyd ons bes om ons gaste so tuis as moontlik te laat voel en dit is altyd lekker om te hoor dat ons daarin geslaag het.
Vriendelike groete,
Greenleef - bestuur
Marlize L - Apr 2017
Algehele gradering
Die verblyf was voorwaar uit die boeke!
Greenleaf Guestlodge se terugvoer
Goeie dag Marlize. Vreeslik dankie vir jou wonderlike boodskap. Ons is altyd dankbaar as ons oorbly familie gelukkig hier vertrek. Ons probeer altyd ons bes om julle tuis en welkom te laat voel. Geniet die dag.
Du Toit V - Okt 2017
Algehele gradering
Lekker, gemaklik, goeie diens, naby stadsentrum.
Greenleaf Guestlodge se terugvoer
Goeie dag aan die Du Toit's
Baie dankie vir jou pragtige resensie en woorde. Ons probeer regtig om dit so huislik en gerieflik as moontlik vir ons gaste te maak. Ons is so bly dat ons hierin kan slaag. Geniet 'n wonderlike dag. Greenleaf bestuur
Marie-louise E - Mei 2017
Algehele gradering
Greenleaf was 'n aangename verrassing.
Greenleaf Guestlodge se terugvoer
Marie-louise, baie dankie vir jou wonderlike boodskap. Ons probeer ons gaste so tuis as moontlik te laat voel en so bou ons aan 'n wonderlike familie. Geniet julle dag verder.
Hannes M - Okt 2017
Algehele gradering
Netjies en aangenaam!
Greenleaf Guestlodge se terugvoer
Hannes baie dankie wonderlike resensie. Dit was heerlik om julle hier te hê. Geniet 'n wonderlike week, Greenleaf bestuur
Dalene C - Aug 2016
Algehele gradering
Wat 'n wyse keuse om by die gastehuis te bly. Daar was presies alles wat ons nodig gehad het.
Greenleaf Guestlodge se terugvoer
Goeie Dag,
Baie dankie vir hierdie boodskap. Ons waardeer jou opinie so baie. Hoop ons sal jou gou weer sien.
Lekker naweek vir jou en jou gesin.
Greenleaf Lodge
Fransie C - Jan 2016
Algehele gradering
Pragtige plek met pragtige personeel.
Les W - Des 2016
Algehele gradering
Good, clean, efficient service. Value for money.
Greenleaf Guestlodge se terugvoer
Good Morning Les. Thank you so much for the review. I did not get to meet you, but spoke to you on the phone. I am happy to hear that you were happy. We try our best try to be efficient and friendly. We hope to see you again soon.
Litsitso F - Sep 2016
Algehele gradering
It's a convenient place to relax away from home.
Greenleaf Guestlodge se terugvoer
Thank you soooo much for the feedback.
Always appreciated. The pool will be redone soon ;)
Hanneke W - Mrt 2016
Algehele gradering
Die deelkamer was waarde vir geld vir 'n groep. Netjies en gerieflik.
Greenleaf Guestlodge se terugvoer
Dear Hanneke
Baie Dankie,it was a pleasure having you stay with us
Have a blessed week
Warm Regards,
Ursula
Francois B - Nov 2015
Algehele gradering
Al die gasvryheid wat jy sou verwag van 'n gastehuis.
Clifford B - Nov 2015
Algehele gradering
Warm reception.
Greenleaf Guestlodge se terugvoer
Dear Clifford,
Thank you so much for your fabulous review and thank you for taking the time to fill in. It really makes a difference. It makes everything worthwhile hearing that guest's were happy.
Kindest Regards,
Roxanne
Adelia W - Okt 2015
Algehele gradering
My huis weg van die huis af.
Greenleaf Guestlodge se terugvoer
Thank you so much for a beautiful review. Really warms my heart. We appreciate it so much. Roxanne and Ursula
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Walter Sisulu-weg 75, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang