Greenleaf Guestlodge
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Walter Sisulu-weg 75, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Greenleaf Guestlodge bied gerieflike akkommodasie in 'n luukse lodge in Universitas, Bloemfontein naby aan die N1 met maklike toegang tot die hoofweë en besienswaardighede.
Verblyf beskik oor 5 slaapkamers wat slaapplek bied vir 12 gaste in totaal. Die ruim kamers is pragtig versier en het 'n en suite-badkamer met toiletware en handgemaakte afwerkings, koffie- en teeskinkbord, 'n TV met DStv, DVD-speler en lugversorging.
Selfsorgeenhede is beskikbaar en geriewe op die perseel sluit braaigeriewe, 'n swembad, WiFi en veilige parkeerplek in. Ontbyt en aandete kan op aanvraag bedien word teen 'n addisionele koste. Geniet vars vrugte, joghurt, muesli, 'n warm ontbyt (soos gaste verkies), ontbytgrane, sap, sous, koffie en tee vir ontbyt. Spesiale dieetvereistes of pendeldienste, Greenleaf Guestlodge sal help waar moontlik. Daar is ook geriewe vir funksies, konferensies, spyseniering en die huur van venues.
Greenleaf Guestlodge is langs die N1, by die Walter Sisulu-afrit op pad na Bloemfontein se middestad. Die gerieflike ligging bied maklike toegang tot universiteite en skole, hospitale, winkelsentrums, sportstadions, hofgeboue en staatsdepartemente. Bloemfontein staan bekend as die "Stad van Rose" weens die oorvloed van pragtige blomme en die jaarlikse roosfees word hier gehou. Die stad het heelwat historiese, kulturele en natuurlike besienswaardighede wat dit die ideale vakansiebestemming maak.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Hester Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Walter Sisulu-weg 75, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Greenleaf Guestlodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Universitas Universitas Ridge Bloemfontein Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Walter Sisulu-weg 75, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang