Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greensleeves Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Alet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 43 resensies vir Greensleeves Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Leila G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leila G

Heerlike kaggelvuur en selfs 'n bed waar jy naby die vuur kan slaap!

Vriendelike ontvangs en oulike hondjie wat ook hallo sê.

Daleen V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen V

So tuis soos by jou eie huis.

Pragtige twee mense wat ons verblyf so gerieflik moontlik gemaak het ten spyte van Harrismith wat sonder krag is. Die woonstel is ruim en baie netjies en ons het heerlik geslaap.

Natalie L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie L

Gasvryheid was tops. Wonderlike mense.

Die eienaars is so behulpsaam en gasvry. Ons het dadelik tuis gevoel. Dit was nou regtig 'n aangename kuier. Dankie julle!

Greensleeves Guest House se terugvoer

Fantastiese gaste. Neem hul gerus in met oop hande. Dankie dat jul hier oornag het. Baie seeninge vir jul. Hoop die vetplantjies groei mooi.

Greensleeves Guest House
Charmaine O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine O

Ons verblyf was lekker rustig, net wat ons nodig gehad het.

Ons het onsself baie geniet. Die huis was baie skoon en gemaklik. Ons het baie vinnig tuis gevoel.

Jan S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Baie goed geleë in 'n eksklusiewe deel van Harrismith.

Baie goeie waarde vir geld. Alet was baie gasvry, vriendelik en behulpsaam.

Greensleeves Guest House se terugvoer

Dankie Jan, vir jou goeie wense. Wil darem net sê sekuriteit is baie goed hier, want die Scooter met die blou liggie, wat die security guard is slaap hier voor en ry gereeld rond om seker te maak alles is veilig. Ons hoop jy het veilig gereis en dat jy Geseënd sal wees. Vriendelike Groete. Alet en Petrus.

Greensleeves Guest House
Jacobus C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus C

Netjies, veilig en goeie ligging.

Sien sterre.

Karen V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Baie vriendelik en rustig.

Behalwe vir vuil houers in die kombuis, was alles verder baie netjies en skoon. Alet was baie gasvry en vriendelik.

Dawid V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid V

Baie lekker.

Verblyf was baie goed gewees.

Greensleeves Guest House se terugvoer

Dankie vir jul terugvoering Dawid. Mag jul altyd geseënd en gelukkig wees. Dit was lekker om jul te ontmoet.

Greensleeves Guest House
Johan D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Skoon en netjies.

Vriendelike ontvangs. Kamer goed toegerus, skoon en netjies. Lekker geslaap.

Greensleeves Guest House se terugvoer

Dankie Johan jy is regtig 'n idiale gas en werklik 'n voorreg om jou te ontmoet, Baie seen op jou pad, Alet & Petrus

Greensleeves Guest House
Allie V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allie V

Great.

Great plek. Skoon en netjies.

Annatjie W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annatjie W

Dit was skoon en netjies.

Ons het nie geweet dit is 'n badstort nie so my man kon nie gestort het nie. Dis baie gevaarlik vir 2 ou mense om in die bad te klim om te stort. Verder was dit baie skoon en netjies. Die gasvrou was baie vriendelik.

Annatjie W - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annatjie W

Dit was baie skoon en netjies en die gasvrou was baie vriendelik.

Dit was baie gerieflik. Al wat ons oor kan kla is dat die verwarmer nie gewerk het en dit was baie koud.

Greensleeves Guest House se terugvoer

Annetjie, ek is jammer oor die verwarmer. Die probleem is net die mense wat voor jul gebly het, het die verwarmer gebreek. Summier uit die muur wou neem, weet nie of hul dit wou saamneem nie, ek vermoed dit is toe dat hul dit gekraak het uit die muur. Jammer daaroor. Harrismith is koud, ek weet.

Greensleeves Guest House
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Adri C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri C

Maklik bereikbaar.

Veilige en netjiese verblyf.

Johan E - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E

Beslis waarde vir geld

Alet het ons sommer met die intrap laat tuis voel. Sy is beslis professioneel en baie behulpsaam. Dankie, ons het lekker gebly en sal weer daar kom bly.

Greensleeves Guest House se terugvoer

Was so maklik om Johan hul te ontvang. Hulle is waarlik aangename mense.

Greensleeves Guest House
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
David B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
David B

Really poor budget room. Shower not working.

Very disappointing. Uncomfortable bed and hard cushions.

Greensleeves Guest House se terugvoer

The plumber came first day, but the tap was stripped and the plumber thought it was the greaser not working. For 3 days R 500.00, I think the budget room is not bad. With regards to cleanliness, I will find out from the lady working there. As it is supposed to be absolutely clean, neat and tidy.

Greensleeves Guest House
Willie B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willie B

Onaangenaam en teleurgesteld.

Wat 'n onaangename ervaring as jy na 'n dag se reis op die pad en amper nog 'n uur se staan by ongelukstoneel uiteindelik by die bestemmingspunt aankom. Jy dink dat dit 'n verligting is en jy stap in by gastehuis terwyl vrou in kar sit en wag want kleinding lê en slaap en word gegroet met "Middag, kom ons handel gou die papierwerk af, want jy skuld n nog R780-00. Dan kan ek vir jou die kamer gaan wys." Regtig kon ons nie dalk eers almal afgeklim het en dan oor dit gepraat het nie. Kon sy nie voor die tyd by agente uitgevind het of alle kostes al betaal is nie. Ek het dit reeds in Februarie al klaar betaal tydens bespreking. Toe ek verder vra in verband met ontbyt, word daar net gesê dat sy more-oggend 4 uur ry so sy kan nie voorsien nie. Vir aandete moes die kinders maar op die bed sit en eet aangesien daar nie plek is vir 4 persone by tafel nie en die tafel staan in die slaapkamer. Dan praat ek ook nie van die krag wat afskakel nie, want hulle het vergeet om krag te koop. Jammer, die plek sien my nie weer nie.

Nico B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B

Lekker gebly.

Oulike gastehuis, rustige omgewing weg van die gewoel van die dorp.

Greensleeves Guest House se terugvoer

Dankie Nico. Dit was heerlik om sulke wonderlike gaste te kon ontvang. Geseënde dag vir julle.

Greensleeves Guest House
Gert En Anelia S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert En Anelia S

Baie aangenaam en skoon met baie vriendelike diens.

Ons het nie op enige stadium onveilig gevoel nie. Dis akkommodasie van hoogstaande gehalte. Beslis aan te bevele.

Greensleeves Guest House se terugvoer

Wonderlik om sulke besonderse mense te kon ontvang en te leer ken. Gert, geseënde dag vir julle.

Greensleeves Guest House
Daleen B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen B

Uitstekende verblyf en uiters gasvry.

Sien sterre.

Lana R - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lana R

Gemaklik en gerieflik.

Groot spasie vir kinders. Skoon en netjies.

John K - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John K

Nice place to stop over.

This is a nice little place to stop over.

Mara S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mara S

Heerlik gerus na 'n stresvolle 3 ure vanaf Pretoria!

Greensleeves is skoon, netjies en die gasvrou is werklik baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal enige tyd weer daar oornag!

Andre W - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andre W

Baie gasvry en skoon.

Baie gasvry en skoon, sal weer daar bly.

Ina V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ina V

Verblyf nie soos bespreek nie. Dubbelbed i.p.v. twee enkelbeddens soos versoek. Tweede slaapkamer met "bunk" bed in, beknop, en kan nie eens regop sit in bed nie. Geskik vir kinders nie volwassenes nie.

Badkamer se lig foutief en flikker aanhoudend. Dakwaaier in hoofslaapkamer raas. Moes venster (net eenkant van vertrek - geen ventilasie) oopmaak, wat daartoe gelei het dat sigaretrook van ander gaste wat in binnehof gesit en rook het, by kamervenster ingekom het. Andersins was alles skoon, netjies en ontvangs deur gasvrou baie goed.

Greensleeves Guest House se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Ek het onmiddellik die badkamer lig laat herstel, aangesien nog niemand daaroor gekla het en ek onbewus was van dit. Die dakwaaier was bestel vanaf die elektrisiën en is ongelukkig na hul verblyf vervang met 'n nuwe waaier. Jammer oor die ander gaste, wat nie veronderstel was om naby hul kamer verby te beweeg het nie.

Greensleeves Guest House
Doret B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doret B

Huis weg van die huis af.

Ons het baie welkom gevoel. Toe die eienaar sien dat my kinders groter is as wat sy gedink het, het sy dadelik 'n ruimer eenheid aangebied. Ons het heerlik in die sitkamer ontspan.

Peter Van Der Heiden P - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter Van Der Heiden P

Een nacht heerlijk geslapen.

Erg schoon, veilig en veel mogelijkheden.

Emil J - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emil J

Aangenaam en rustig.

Dit was heerlik om vir die tweede jaar hier kon tuis gaan en gaan definitief vorentoe hier bly soos my sport dit toelaat. Maklik en toeganklik vir besoeke in die omgewing.

Erna L - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna L

Rustig en ontspannend.

Die tuin is pragtig! Greensleeves laat jou voel asof jy tuis is. Dit is gasvry, ontspanne en rustig. Ons sal enige tyd weer daar oorbly.

Hyde S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hyde S

Alles baie netjies en skoon. Sal aanbeveel vir oornagverblyf.

Baie netjies en skoon. Uitstekend vir oornagverblyf.

Nicholas L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nicholas L

Relaxing.

Very neat place, wish there was an aircon or a fan though.

John G - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
John G

Het meer verwag gegewe die webblad beskrywing

Webblad dui aand dat 'ons het skoon en groot kamers elk met sy eie badkamer' het. Die badkamer was egter af in die huis se gang en ons moes deel met ander.

Greensleeves Guest House se terugvoer

Die gas het die Budget Affordable Room bespreek wat kleiner is, maar tog ruim, en het R498 vir die aand vir 2 mense betaal. Die kamer is netjies en skoon en het wit beddegoed, moderne meubels, TV, koffie geriewe en yskas. Die woonstel, wat R700 vir 'n paartjie kos, het eie badkamer en ook eie kombuis. Die dubbelkamer het ook eie badkamer, semi kombuis en groot TV kamer en kos R400 per persoon. 'n Motorhuis wat kan toesluit is beskikbaar teen geen ekstra koste.

Greensleeves Guest House
Tanita M - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanita M

Dit was ongelooflik lekker, dankie.

Baie netjies, gasvry en behulpsaam.

Helen L - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen L

Fantastiese waarde vir geld!

Ons het in die woonstel gebly. Dit was ruim genoeg, silwerskoon en pragtig gemeubileer. Die gasvrou en haar man is baie vriendelik. Dit is die ideale halfpadmerk tussen JHB en DBN. Sal definitief weer sontoe gaan. Baie veilig ook.

Sybrand V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybrand V

Baie genotvolle verblyf met vriendelike ontvangs!

Die verblyf was skoon en netjies. Spontane gasvryheid en egte belangstelling!

Jaco K - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco K

Baie lekker!

Sien die sterre hieronder.

Bjorn G - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bjorn G

Die personeel was gaaf en die plek is skoon en netjies.

Waarde vir geld! Personeel baie vriendelik en wil graag help waar kan. Het meer verwag van kamer, dit was ongelukkig baie klein.

Emil J - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Emil J

Baie lekker!

Baie gasvry ontvang; plek netjies en skoon; moeite gedoen met versoek; regtig aangenaam.

Annelize D - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annelize D

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Basstiaan R - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basstiaan R

Dit was puik. Sal beslis weer daar bly!!!!!!!!

Reeds hierbo uitgespel. Kan nie beter doen nie!!!

Sarel P - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel P

Rustig, huislik en vriendelike verblyf.

Gemaklike en huislike atmosfeer. Vriendelike ontvangs en heerlike verblyf.

Cornelis R - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelis R

Fyn beplande, goed toegeruste, smaakvolle verblyfplek by gasvrye eienaars

Wegaanwysing daarheen in Engels moeilik verstaanbaar en moet verbeter word. Eienares bedien nie ontbyt op Sondae oggende nie daarom 4 sterre vir klientediens en waarde vir geld. Mooi omgewing.

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Ouhout Laan, , Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2686d10ab6e0d312c19b21501e76e12b06a80be6e3a6bfe4d47dde99e3b7a43ac4b7ebb91784ec472adbbe686d350c0d4aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 43 5 1 5 4 Ouhout Avenue Kings Hill 9880 Vrystaat 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -28.280588 29.142956

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang