Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greensleeves Guest House

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Leila G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2021

Heerlike kaggelvuur en selfs 'n bed waar jy naby die vuur kan slaap! Vriendelike ontvangs en oulike hondjie wat ook hallo sê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2021

So tuis soos by jou eie huis. Pragtige twee mense wat ons verblyf so gerieflik moontlik gemaak het ten spyte van Harrismith wat sonder krag is. Die woonstel is ruim en baie netjies en ons het heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Gasvryheid was tops. Wonderlike mense. Die eienaars is so behulpsaam en gasvry. Ons het dadelik tuis gevoel. Dit was nou regtig 'n aangename kuier. Dankie julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alet
Greensleeves Guest House
Fantastiese gaste. Neem hul gerus in met oop hande. Dankie dat jul hier oornag het. Baie seeninge vir jul. Hoop die vetplantjies groei mooi.

Charmaine O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2019

Ons verblyf was lekker rustig, net wat ons nodig gehad het. Ons het onsself baie geniet. Die huis was baie skoon en gemaklik. Ons het baie vinnig tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan S
1 nag
4.6
Jun 2019

Baie goed geleë in 'n eksklusiewe deel van Harrismith. Baie goeie waarde vir geld. Alet was baie gasvry, vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Alet
Greensleeves Guest House
Dankie Jan, vir jou goeie wense. Wil darem net sê sekuriteit is baie goed hier, want die Scooter met die blou liggie, wat die security guard is slaap hier voor en ry gereeld rond om seker te maak alles is veilig. Ons hoop jy het veilig gereis en dat jy Geseënd sal wees. Vriendelike Groete. Alet en Petrus.

Jacobus C
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2019

Netjies, veilig en goeie ligging. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karen V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2018

Baie vriendelik en rustig. Behalwe vir vuil houers in die kombuis, was alles verder baie netjies en skoon. Alet was baie gasvry en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2018

Baie lekker. Verblyf was baie goed gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alet
Greensleeves Guest House
Dankie vir jul terugvoering Dawid. Mag jul altyd geseënd en gelukkig wees. Dit was lekker om jul te ontmoet.

Johan D
1 nag
5.0
Aug 2018

Skoon en netjies. Vriendelike ontvangs. Kamer goed toegerus, skoon en netjies. Lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alet
Greensleeves Guest House
Dankie Johan jy is regtig 'n idiale gas en werklik 'n voorreg om jou te ontmoet, Baie seen op jou pad, Alet & Petrus

Allie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Great. Great plek. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Alet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Ouhout Laan, , Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2686d10ab6e0d312c19b21501e76e12b06a80be6e3a6bfe4d47dde99e3b7a43ac4b7ebb91784ec472adbbe686d350c0d4aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 43 5 1 5 4 Ouhout Avenue Kings Hill 9880 Vrystaat 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -28.280588 29.142956

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang