Greensleeves Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Alet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Leila G - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlike kaggelvuur en selfs 'n bed waar jy naby die vuur kan slaap!
Daleen V - Apr 2021
Algehele gradering
So tuis soos by jou eie huis.
Natalie L - Des 2019
Algehele gradering
Gasvryheid was tops. Wonderlike mense.
Greensleeves Guest House se terugvoer
Fantastiese gaste. Neem hul gerus in met oop hande. Dankie dat jul hier oornag het. Baie seeninge vir jul. Hoop die vetplantjies groei mooi.
Charmaine O - Aug 2019
Algehele gradering
Ons verblyf was lekker rustig, net wat ons nodig gehad het.
Jan S - Jun 2019
Algehele gradering
Baie goed geleë in 'n eksklusiewe deel van Harrismith.
Greensleeves Guest House se terugvoer
Dankie Jan, vir jou goeie wense. Wil darem net sê sekuriteit is baie goed hier, want die Scooter met die blou liggie, wat die security guard is slaap hier voor en ry gereeld rond om seker te maak alles is veilig. Ons hoop jy het veilig gereis en dat jy Geseënd sal wees. Vriendelike Groete. Alet en Petrus.
Jacobus C - Sep 2019
Algehele gradering
Netjies, veilig en goeie ligging.
Karen V - Des 2018
Algehele gradering
Baie vriendelik en rustig.
Dawid V - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Greensleeves Guest House se terugvoer
Dankie vir jul terugvoering Dawid. Mag jul altyd geseënd en gelukkig wees. Dit was lekker om jul te ontmoet.
Johan D - Aug 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Greensleeves Guest House se terugvoer
Dankie Johan jy is regtig 'n idiale gas en werklik 'n voorreg om jou te ontmoet, Baie seen op jou pad, Alet & Petrus
Allie V - Apr 2018
Algehele gradering
Great.
Annatjie W - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was skoon en netjies.
Annatjie W - Jun 2018
Algehele gradering
Dit was baie skoon en netjies en die gasvrou was baie vriendelik.
Greensleeves Guest House se terugvoer
Annetjie, ek is jammer oor die verwarmer. Die probleem is net die mense wat voor jul gebly het, het die verwarmer gebreek. Summier uit die muur wou neem, weet nie of hul dit wou saamneem nie, ek vermoed dit is toe dat hul dit gekraak het uit die muur. Jammer daaroor. Harrismith is koud, ek weet.
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Adri C - Sep 2017
Algehele gradering
Maklik bereikbaar.
Johan E - Jul 2017
Algehele gradering
Beslis waarde vir geld
Greensleeves Guest House se terugvoer
Was so maklik om Johan hul te ontvang. Hulle is waarlik aangename mense.
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
David B - Okt 2017
Algehele gradering
Really poor budget room. Shower not working.
Greensleeves Guest House se terugvoer
The plumber came first day, but the tap was stripped and the plumber thought it was the greaser not working. For 3 days R 500.00, I think the budget room is not bad. With regards to cleanliness, I will find out from the lady working there. As it is supposed to be absolutely clean, neat and tidy.
Willie B - Apr 2017
Algehele gradering
Onaangenaam en teleurgesteld.
Lees meerNico B - Jul 2016
Algehele gradering
Lekker gebly.
Greensleeves Guest House se terugvoer
Dankie Nico. Dit was heerlik om sulke wonderlike gaste te kon ontvang. Geseënde dag vir julle.
Gert En Anelia S - Mei 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam en skoon met baie vriendelike diens.
Greensleeves Guest House se terugvoer
Wonderlik om sulke besonderse mense te kon ontvang en te leer ken. Gert, geseënde dag vir julle.
Daleen B - Des 2016
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en uiters gasvry.
Lana R - Jul 2016
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik.
John K - Aug 2016
Algehele gradering
Nice place to stop over.
Mara S - Mrt 2016
Algehele gradering
Heerlik gerus na 'n stresvolle 3 ure vanaf Pretoria!
Andre W - Feb 2016
Algehele gradering
Baie gasvry en skoon.
Ina V - Nov 2016
Algehele gradering
Verblyf nie soos bespreek nie. Dubbelbed i.p.v. twee enkelbeddens soos versoek. Tweede slaapkamer met "bunk" bed in, beknop, en kan nie eens regop sit in bed nie. Geskik vir kinders nie volwassenes nie.
Greensleeves Guest House se terugvoer
Dankie vir die terugvoering. Ek het onmiddellik die badkamer lig laat herstel, aangesien nog niemand daaroor gekla het en ek onbewus was van dit. Die dakwaaier was bestel vanaf die elektrisiën en is ongelukkig na hul verblyf vervang met 'n nuwe waaier. Jammer oor die ander gaste, wat nie veronderstel was om naby hul kamer verby te beweeg het nie.
Doret B - Aug 2015
Algehele gradering
Huis weg van die huis af.
Peter Van Der Heiden P - Mei 2015
Algehele gradering
Een nacht heerlijk geslapen.
Emil J - Feb 2015
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
Erna L - Nov 2015
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Hyde S - Apr 2015
Algehele gradering
Alles baie netjies en skoon. Sal aanbeveel vir oornagverblyf.
Nicholas L - Des 2015
Algehele gradering
Relaxing.
John G - Des 2015
Algehele gradering
Het meer verwag gegewe die webblad beskrywing
Greensleeves Guest House se terugvoer
Die gas het die Budget Affordable Room bespreek wat kleiner is, maar tog ruim, en het R498 vir die aand vir 2 mense betaal. Die kamer is netjies en skoon en het wit beddegoed, moderne meubels, TV, koffie geriewe en yskas. Die woonstel, wat R700 vir 'n paartjie kos, het eie badkamer en ook eie kombuis. Die dubbelkamer het ook eie badkamer, semi kombuis en groot TV kamer en kos R400 per persoon. 'n Motorhuis wat kan toesluit is beskikbaar teen geen ekstra koste.
Tanita M - Nov 2014
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker, dankie.
Helen L - Apr 2014
Algehele gradering
Fantastiese waarde vir geld!
Sybrand V - Aug 2014
Algehele gradering
Baie genotvolle verblyf met vriendelike ontvangs!
Jaco K - Jul 2014
Algehele gradering
Baie lekker!
Bjorn G - Mei 2014
Algehele gradering
Die personeel was gaaf en die plek is skoon en netjies.
Emil J - Feb 2014
Algehele gradering
Baie lekker!
Annelize D - Mrt 2014
Algehele gradering
Goed!
Basstiaan R - Mrt 2013
Algehele gradering
Dit was puik. Sal beslis weer daar bly!!!!!!!!
Sarel P - Des 2013
Algehele gradering
Rustig, huislik en vriendelike verblyf.
Cornelis R - Mei 2013
Algehele gradering
Fyn beplande, goed toegeruste, smaakvolle verblyfplek by gasvrye eienaars
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Ouhout Laan, , Harrismith, 9880, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang