Greensleeves Guest House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Ouhout Laan, , Harrismith, 9880, Vrystaat
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Greensleeves Guest House is sentraal geleë tussen Johannesburg, Durban en Bloemfontein so dit is ideaal vir sakereisigers, toeriste en gesinne. Dié gastehuis het 3 verskillende eenhede.
Elke kamer is ruim en het 'n en suite-badkamer. Verder is elke kamer toegerus met 'n TV, yskas, en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook 'n selfsorg-woonstelletjie. Gaste het toegang tot 'n toesluitmotorhuis en tuingeriewe.
Greensleeves is naby die Sterkfonteindam, Golden Gate Nasionale Park, die Drakensberge, en Basotho Kultuurdorp. Puik oornagverblyf vir gesinne en toeriste!
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Alet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 4 Ouhout Laan, , Harrismith, 9880, Vrystaat
- Gaste dink Greensleeves Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Ouhout Laan, , Harrismith, 9880, Vrystaat