Greensleeves Guest House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Ouhout Laan, , Harrismith, 9880, Vrystaat
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Greensleeves Guest House is sentraal geleë tussen die stede Johannesburg, Durban en Bloemfontein, wat dit 'n ideale oornagplek maak vir die sakereisiger, toeris of gesinne. Die gastehuis bied verblyf in 4 verskillende kamers/eenhede.
Greensleeves-kamers is ruim en het 'n en suite-badkamer. Elke kamer is toegerus met 'n TV, yskas asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook een selfsorgwoonstel beskikbaar.
Gaste het ook 'n veilige toesluitmotorhuis en tuingeriewe.
Greensleeves is naby die Sterkfonteindam, Golden Gate Nasionale Park, Drakensberge en die Basotho-kultuurdorpie geleë. dit is die ideale oornagverblyf vir toeriste of gesinne.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Alet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 4 Ouhout Laan, , Harrismith, 9880, Vrystaat
- Gaste dink Greensleeves Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kings Hill Harrismith Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Ouhout Laan, , Harrismith, 9880, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang