Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greenway Woods Chalet 41

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Rozana M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

It was perfect value for money. The staff was good to us, especially Peter. He helped us with everything we needed and went the extra mile. He was very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wian L
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Des 2023

Het die verblyf geniet, waarde vir geld. Baie sentraal, netjies en skoon. Ideaal vir 'n naweek wegbreek! Onderhoud kort bietjie aandag. Net 'n paar gloeilampe het gewerk en die krane by die wasbakke was heeltemal los. Die eetgerei vir 6 mense was onvolledig. 1 Dubbelbed matras is uitgewerk en sal moet vervang word.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marion
Greenway Woods Chalet 41
Hi Wian, Thank you very much for your feedback. We are happy that you enjoyed your stay. I would like to apologise for the inconvenience caused by the issues you mentioned and I have already notified the staff to make sure they get fixed. Kind regards Marion

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marion Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R2 100
R2 100 R945
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 100
R2 100 R945
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vintage-rylaan, Langs die R40, Hazyview-pad, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA673a6593bfb3db03fc909eb1d32e08ab36114af0aaf56d574cc464c203e24c70f7c0adab55554c301f2593c3bd4f69935e92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100 nouVanaf R945 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Vintage Drive Off the R40, Hazyview Road 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.282011386467 31.003338563407

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang