Greenway Woods House 9
Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vintage-rylaan, langs die R40, Eenheid 9, Witrivier, 1240, Mpumalanga
-
Vanaf
R2 000R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Greenway Woods House 9 is 'n selfsorgvakansiehuis in die veilige Greenway Woods-oord in Witrivier, Mpumalanga. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n volledige kombuis en eetarea. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 1 dubbelbed. Gaste deel die badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Badhanddoeke en linne word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskassie, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet en hierdie area lei na die sitarea met 'n sitkamerstel. Daar is ook 'n platskerm-TV en kaggel.
Die skuifdeure lei na die stoep met 'n buitebraai-area en meubels, asook 'n swembad waar gaste op 'n warm dag kan afkoel. Veilige parkeerplek is beskikbaar
Die Barnyard-teater is 4,9 km ver, terwyl die Nelspruit-treinstasie 27 km ver is. Die naaste lughawe is Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe, wat 21 km ver is.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Vintage-rylaan, langs die R40, Eenheid 9, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vintage-rylaan, langs die R40, Eenheid 9, Witrivier, 1240, Mpumalanga