Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greenways Beach House and Cottage

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Anthony F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Puik. Wat 'n uiters wonderlike verblyf, uitstekende gasvryheid, diens en behulpsaamheid deur Desiree. Eenheid is van hoogstaande gehalte, met duursame meublement en afronding. Lekkerste - skaars 50 meter se stap tot op die strand en die mooiste sonsondergange.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Baie lekker. Heerlik! Veilig en gemaklik met maklike toegang tot die kamer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Lovely, well maintained studio and so close to long beach. Great location, host Corne was so welcoming and thoughtful. She even fed me some wonderful vegan soup. I will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clinton B
Kort verblyf
5.0
Jan 2022

Wonderful host, perfect location. Host was fabulous, friendly and knowledgeable about the area. For example, recommended restaurants that would be open despite my late arrival and dietary restrictions. Location was excellent, short, pleasant walk to the beautiful expanse of Long Beach, right near amazing surfing, swimming, and walks. Studio apartment was impeccably clean, well-appointed, and spacious. Safe off-street parking, convenient post-beach outdoor shower. All around amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim B
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

Corne is so welcoming and helpful - my parents really enjoyed their stay! Would highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2021

A great host who really went the extra mile. The extras that she supplied was really unexpected, but much appreciated. It was really a nice touch. She keeps you up to date and her recommendations with regards to places to eat and visit was really awesome and worthwhile. The venue was great, clean and had all the amenities. It felt like home. My family and I will definitely go back. Kommetjie is a great location for a break away from the hustle and bustle of the city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brett S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

All round good time! Fantastic place to stay, the accommodation is spotless, has all you need and the location is very close to the the main beach. Corné was incredibly helpful with places to visit in the local area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corné
Greenways Beach House and Cottage
I love my business because I get to meet folk like you. Hope you have occasion to come back.

Anrico J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2021

Baie lekker gekuier, Corné was baie baie vriendelik en behulpsaam. Die plek is baie mooi, goed ingerig en ons het dit eerlikwaar baie geniet. Wil baie dankie sê aan Corné vir haar uitstekende diens. 'n Paar dae voor ons nog aangekom het, het sy al in kontak gekom en haarself voorgestel. Dit was iets wat mens nie altyd sien nie. Sy het ook gereël vir ekstra slaapplek vir my dogter wat baie nice was van haar. Ons het baie lekker gekuier en die tyd was ongelukkig te min. Hoop om weer te kom inloer daar by Greenways Beach House. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edwin P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2021

Vriendelike ontvangs met 'n skoon, netjiese blyplek. Corné is 'n besondere gasvrou wat die ekstra myl sal gaan vir haar gaste. Blyplek is loopafstand na die strand met eetplekke in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Manna B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2019

Was baie netjies, rustig buurt met see lekker naby. Lekker rustige gastehuis, baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Corné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greenways-rylaan 30, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYzNWRhMWQ0LWY3MmItNGVkNi1hYTg2LTA0OWRhNjlkNDUzNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 30 Greenways Drive Kommetjie 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.137600980616 18.333102449074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang