Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greenways Beach House and Cottage

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greenways-rylaan 30, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 R1 080 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Greenways Beach House is in Kommetjie geleë. Dit is 'n groot moderne vierslaapkamerhuis. Fantastiese see- en berguitsigte vanuit elke slaapkamer. 'n Biljartkamer met 'n volgrootte biljarttafel. Die oopplan-leefarea het 'n maklike vloei met gemaklike toegang tot die swembad-patio en verhewe sonbruindek, wat weer 'n gazebo het. Groot gasbraai. Moderne kombuis met nuwe toebehore, alles kombineer om vermaak 'n plesier te maak.

Slaapkamers is ruim, almal met skouspelagtige see-uitsigte. Al die badkamers het dubbelgrootte glas-ingeslote storte en muurgehange wasbakke en toilette
Die strand is ideaal vir branderplankry, swem en lyfplankry. Daar is drie restaurante binne stapafstand van die strandhuis af. 'n Fantastiese venue vir gesinsvakansies.

Greenways Cottage is op dieselfde perseel as Greenways Beach House met slaapplek vir 4 volwassenes en 'n kind. Ten volle toegeruste aparte kombuis wat dubbeldeure het wat na 'n houtdek oopmaak. Gas braai. Die strand is twee minute se stap en restaurante is ook binne stapafstand. Veilige parkeerplek van die straat af. Geniet alles wat Kommetjie in luukse verblyf bied. Nou met 'n afgesonderde PLUNGE SWEMBAD!

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Corné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Greenways-rylaan 30, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Greenways Beach House and Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greenways-rylaan 30, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYzNWRhMWQ0LWY3MmItNGVkNi1hYTg2LTA0OWRhNjlkNDUzNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 30 Greenways Drive Kommetjie 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.137600980616 18.333102449074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang