Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greenways Beachfront Apartments and Studio

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Theo L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

High class accommodation at a fair price, in great location. Lovely property in a secure complex. Great place to be based to visit the various birding sites around False Bay and Cape Town. Definitely will stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Veilige en pragtige omgewing met die beste gasheer en gasvrou. Ons kom weer. Wat 'n lekkerte was dit om hier tuis te gaan. Beide eenhede is pragtig en het alles wat mens nodig het. Die gasheer en gasvrou het ons baie welkom en tuis laat voel en het die ekstra myl geloop om ons verblyf gerieflik te maak. Met ons aankoms het 'n lekker bederf gewag met heerlike eetgoed en ook 'n koue drinkdingetjie in die yskas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Uitstekend! Ons het ongelooflik lekker gebly, alles was pragtig netjies. Daar was ekstra moeite gedoen, met 'n lekker water, welkom eetdingetjie, lekker koffie en vele meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Baie gerieflike en kwaliteit studio-eenheid langs die see. Beslis weer kom. Uitstekend geleë in 'n veilige estate reg langs die see.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lilian J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Rustige atmosfeer, binne loopafstand van strand, en aangename en vriendelike eienaars. Uitstekende verblyf, netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Soos 'n tuiste gevoel. Fasiliteite is voldoende en gerieflik. Perfek geleë om die Kaap behoorlik te verken. Gasvryheid van eienaars is besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dewaldt S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Ons sal weer daar gaan bly! Die gasvryheid was fantasties. Ons het redelik op 'n kort kennisgewing die akkomodasie bespreek en regtig baie lekker gekuier. Einaars van die plek is baie vriendelik en laat mens sommer dadelik welkom voel in die Kaap. Gee ook n paar voorstelle van aktiwiteite as jy nie die areas baie goed ken nie. Die sonsak onder die boom byna op die strand is definitief een vir die boeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reginald J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Baie vriendelike gasheer en gasvrou, uitstekende diens en pragtige plek. Ons was baie vriendelik ontvang en laat welkom voel. Die gasheer het ons genooi om sy braaier te gebruik en selfs die hout en aansteker verskaf. Hulle was byderhand met inligting en wenke vir die omgewing. Die eenheid was mooi versorg en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estel R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Die gasvryheid was ongelooflik! Die plek is presies wat jy verwag het en daar is alles in wat jy nodig het (badhanddoeke, klein handdoeke, matjies, waaier, handeseep, handeroom, haardroër, swemhanddoeke, skottelgoedseep, afdrooglappe, vullissakke, ens. ) Ons was selfs verras met 2 waterbotteltjies, melk en 'n bottel wyn in die yskas. Baie dankie! Ons het verskriklik lekker gebly en gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2022

Lekker gebly. Rustig gebly, by die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R950
R950 R570
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R570
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muirfield-singel 50, Greenways Golf Estate, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2YjU0NjQzLWQyNjktNDVhYi1hMzA2LWI2MTdiOWI1ODcxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R570 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 50 Muirfield Cresent Greenways Golf Estate 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1346 18.84234

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang