Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greenways Beachfront Apartments and Studio

Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 24 Mei 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muirfield-singel 50, Greenways Golf Estate, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 R570 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Greenways Beachfront Apartments and Studio is in die Greenways Gholflandgoed in Strand geleë. Elkeen met sy eie privaat ingang is deel van 'n luukse seefront-villa.

Verblyf bestaan uit 3 aparte bespreekbare eenhede en kan altesaam 10 gaste akkommodeer.

Die luukse woonstel is die hoof- en eienaarsgedeelte van die villa. Daar is twee dubbelslaapkamers, twee sitareas, 'n eetkamer, oopplan kombuis met 'n aparte opwaskamer, twee dubbelslaapkamers met hul eie badkamers asook 'n gastetoilet. Dit is slegs by spesiale geleenthede beskikbaar.

Die woonstel bied 2 ruim slaapkamers, wat slaapplek vir 4 mense bied en 'n moderne badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, yskas, ketel, broodrooster en mikrogolfoond/oond. Die leefarea is oopplan met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale en 'n etenstafel met 4 stoele. Buite is 'n privaat balkon en 2 sonstoele vir jou plesier by die swembad.

Die Studio is 'n grondvloer-eenheid met 'n aparte privaat ingang en bestaan uit 'n ruim area, 24 m vierkante, met 'n dubbelbed, 'n moderne badkamer en volledig toegeruste kombuisie.

Die hoofvilla spog met skouspelagtige uitsigte oor beide die strand en omliggende berge en het 'n privaat swembad en tuin. Binne die gewilde Greenways Gholflandgoed is daar 'n 9 putjie-gholfbaan, tennisbane en klubhuis met restaurant. Geniet veilige staptogte binne die landgoed en langs die strand. Daar is 'n verskeidenheid gholfbane in die omliggende area, Stellenbosch se wynplase, inkopie-opsies en dit is net 25 minute se ry vanaf Kaapstad internasionale lughawe. Tafelberg en Kaapstad-sentrum is 40 minute weg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Theo L
Saam met lewensmaat
5.0
High class accommodation at a fair price, in great location. Lovely property in a secure complex. Great place to be based to visit the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Karien S
Saam met lewensmaat
5.0
Veilige en pragtige omgewing met die beste gasheer en gasvrou. Ons kom weer. Wat 'n lekkerte was dit om hier tuis te gaan. Beide eenhede is pragtig en...
Sien meer
Mrt 2024
Riaan L
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend! Ons het ongelooflik lekker gebly, alles was pragtig netjies. Daar was ekstra moeite gedoen, met 'n lekker water, welkom eetdingetjie, lekk...
Sien meer
Feb 2024
Lilian J
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige atmosfeer, binne loopafstand van strand, en aangename en vriendelike eienaars. Uitstekende verblyf, netjies.
Mrt 2023
Kobus H
Saam met lewensmaat
4.8
Baie gerieflike en kwaliteit studio-eenheid langs die see. Beslis weer kom. Uitstekend geleë in 'n veilige estate reg langs die see.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Muirfield-singel 50, Greenways Golf Estate, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Greenways Beachfront Apartments and Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R950 R570
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R570
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muirfield-singel 50, Greenways Golf Estate, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2YjU0NjQzLWQyNjktNDVhYi1hMzA2LWI2MTdiOWI1ODcxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R570 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 50 Muirfield Cresent Greenways Golf Estate 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1346 18.84234

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang