Greenways Complex
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Allen-straat 28, Eenheid 8, Greenways, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Greenways Complex is 'n lieflike selfsorg-dupleks wat in 'n veilige kompleks in Scottburgh geleë is, met 'n uitsig oor die gholfbaan en naby die strand, wat dit 'n ideale opsie maak vir gesinne of vriende wat 'n kusvakansie wil hê.
Dié eenheid met lugversorging bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie slaapkamers deel die tweede badkamer wat met 'n bad en 'n stort toegerus is.
Die eenheid sluit 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser in. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir aandete en ontspanning, met vermaaklikheidsopsies wat 'n TV met DStv-kanale insluit.
Die eenheid maak oop op 'n balkon met draagbare braaigeriewe en see-uitsigte in die verte. Gaste word voorsien van veilige motorhuisparkeerplek en kan die gemeenskaplike swembad binne die kompleks geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Allen-straat 28, Eenheid 8, Greenways, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Scottburgh Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Allen-straat 28, Eenheid 8, Greenways, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang