Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greenways - Emerald Bay

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Marikie E
Lang verblyf
5.0
Apr 2024

Rare to find such direct beach access. Hospitality and friendliness. A home away from home. Very walkable area. Quiet and peaceful. Safety and situated in a beautiful estate. Well-equipped kitchen. Bed so comfortable for a restful sleep. WiFi excellent. Lovely views. Sounds of the ocean and waves when the balcony door is open. Lovely decor. Parking. Laundrette. Easy to get Uber. A very authentic local experience. I asked for additional cleaning (at a very reasonable price) and the host is just wonderful and considerate. The hosts are always available if I had questions. When I return to the area, I hope to book this space again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2015

Dit was ongelooflik lekker en mooi gewees. Die wooneenheid is baie mooi en goed toegerus. Dit was regtig alles net lekker en gemaklik gewees. Die uitsig was ongelooflik oor die see en berg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansa S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2015

Dit is voorwaar uitsonderlike akkommodasie! Dit is voorwaar uitsonderlike akkommodasie en ek kan dit enige tyd aanbeveel. Die uitsig, die ligging, die omgewing en alles is baie gerieflik en gemaklik. Die enigste probleem was dat daar nie 'n braaier is nie. Puik - baie dankie, sal verseker weer van die akkommodasie gebruik maak en aanbeveel by ander mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2014

Enjoyable Enjoyable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Greenways Golf Beach, , Strand, 7149, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRhNzljNTE1LWE4NzItNGQxYy1hMDgwLThjNDE4NzRhZGM0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 3 mense 4 5 1 5 Greenways Golf Beach Beach Road, Emerald Bay, C122 7149 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 12:00 -34.126575450853 18.835198599914

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang