Greenways Golf Beach C3 Strand
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 23
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Marietjie W - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderful location, pity no connectivity for internet and WiFi.
Greenways Golf Beach C3 Strand se terugvoer
Hi Marietjie, thanks for the positive review and I hope they also enjoyed the Weber that I added. Regarding WiFi, I will have to look into this. Regards, Johan and Carin.
Werner V - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf. Fasiliteite wat presies vir ons gee wat ons verlang.
Greenways Golf Beach C3 Strand se terugvoer
Werner en familie, baie dankie vir u positiewe resensie. Ons is baie blyu het geniet.
Groete Johan en Carin.
Joline V - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige plekkie met 'n mooi see-uitsig.
Greenways Golf Beach C3 Strand se terugvoer
Dear Joline, thanks for the positive review and so happy that you have enjoyed it. Greetings. Johan
Bronwyn N - Jan 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Genoeg ruimte.
Greenways Golf Beach C3 Strand se terugvoer
Hi Bronwyn, thank you for your positive review, much appreciated. Greetings, Humans.
Naomi S - Jan 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon, temperatuur in Kaap was 34 grade en daar is geen lugversorger of waaier in die kamers.
Greenways Golf Beach C3 Strand se terugvoer
Hi Naomi,
Thanks for the review given. Yes we had a good heatwave. A fan was given to you during your stay and hope it helped.
It will now stay in unit. Thanks Johan
Annelize N - Des 2021
Algehele gradering
Great getaway.
Greenways Golf Beach C3 Strand se terugvoer
hi Annelize, thanks so much for positive review and glad you enjoyed your stay. Greetings.
Lenel T - Okt 2021
Algehele gradering
Gerieflik.
Greenways Golf Beach C3 Strand se terugvoer
Hi Lenel, so glad you enjoyed it and thanks for the very positive reply. Greeting Humans
Charlton B - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was 'n fantastiese naweek, die woonstel is op grondvloer naby die see, naby 1 van die swembaddens. Dus baie skoon netjies en dus rerig 'n home away from home.
Greenways Golf Beach C3 Strand se terugvoer
Charlton and family,
Thank you so much for the positive review and we are so glad you enjoyed your stay!
Greetings from Johan & Carin
Paul Lodewyk H - Nov 2021
Algehele gradering
Uitstekend
Greenways Golf Beach C3 Strand se terugvoer
Hi Paul, thank you for your positive review, much appreciated. Greetings, Humans.
Mechaid L - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons kon baie lekker kuier.
Lees meerGreenways Golf Beach C3 Strand se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons waardeer dit.
Groete
Johan en Carin
Herman D - Des 2021
Algehele gradering
Ry verby, lees hoekom, ek is objektief.
Lees meerGreenways Golf Beach C3 Strand se terugvoer
Goeiedag Hermann,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is jammer dat jy nie tevrede was met jou verblyf by Greenways Golf Beach C3 nie; die advertensie verskaf egter 'n volledige beskrywing van die fasiliteite wat op die perseel beskikbaar is asook die feit dat voorafbetaalde elektrisiteit vir die gas se eie rekening is.
Ons sal beslis aandag gee aan die voorstelle en bekommernisse wat jy in jou resensie uitgelig het om te verseker dat toekomstige gaste 'n beter ervaring by ons akkommodasie het. Ek het al reeds begin en sal ook aanhou verseker dat strenger maatreëls ingestel word om die netheid van die verblyf te verbeter.
Vriendelike groete,
Johan.
Zelda-marie H - Des 2020
Algehele gradering
Ons het heerlik in hierdie eenheid gebly. Dit was perfek vir ons doeleindes!
Lees meerGreenways Golf Beach C3 Strand se terugvoer
Zelda-Marie,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. So bly julle het die tydjie geniet.
Groete/Greetings,
Johan Human
Carl V - Mrt 2020
Algehele gradering
Dink nie weer nie.
Lees meerGreenways Golf Beach C3 Strand se terugvoer
Hi Carl,
Dankie vir your resensie, sien asseblief my antwoord op jou kommentaar.
1.) Toegangskaart: het nog geen probleme met vorige kliente gehad nie. Ek het vorms vir U ge-epos. Is ingevul en U moes dit e-pos na kantoor wat U ingelig het-U moes net na kantoor en kaart kry.
2.) Sleutel: U kan onthou dat U my e-pos gestuur het vir U vriend wat eerste sal opdaag - ons het dus geweet hy arriveer. Terug gee aan buurvrou is reg want ons sekuriteit is tip-top-vertrou my.
3.) Al langs strand af: Daar is kameras en sensors elke x meter en alarm gaan af by beheerkamer as lyn gebreek word. In die 20 jaar wat ek eenheid het was daar nog geen probleme en inbrake. Daar is lieflike geteerde paadjie binne grens waarop met kan wandel en fietsry ens. Geen gevaar. Daar is ook sekuriteit beamptes op fietse wat deur die hele Greenways ry.
4.) Dubbel bedens: Ons advertensie is korrek en die foto's verwys na 'n 2 slaapkamer eenheid is. Een kamer met 'n dubbelbed en die ander kamer met 'n tribunk wat 'n enkelbed bo op 'n dubbelbed is.
5.) Warm: In die somer raak dit warem en ek het 'n waaier gekoop en in eenheid gesit.
Groete,
Johan
Shadley A - Apr 2019
Algehele gradering
We loved our stay.
Greenways Golf Beach C3 Strand se terugvoer
Hi Shadley, so good to hear that you and your fiancé enjoyed your stay. Greetings from the Humans.
Jeanne-marie V - Jan 2019
Algehele gradering
Veilig, gerieflik en pragtig.
Greenways Golf Beach C3 Strand se terugvoer
Jeanne-Marie,
Thanks a million for the excellent review and happy that you enjoyed your stay. Greetings from the Humans
Willie M - Des 2017
Algehele gradering
Netjies en skoon, mooi uitsig en sentraal geleë.
Greenways Golf Beach C3 Strand se terugvoer
Goeie dag Willie en familie, baie bly julle het dit geniet.
Groete van die Humans.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid C3, Greenways Gholflandgoed, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang