Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greenways Golf Beach C3 Strand

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Marietjie W
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Wonderful location, pity no connectivity for internet and WiFi. The location is wonderful and the apartment is very comfortable. It is very disappointing that the unit has no WiFi. It is in these modern days very cumbersome not to have WiFi and internet, for everything these days is WiFi and internet driven. We suggest that the owner gets fibre installed, which is available in the area everywhere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Greenways Golf Beach C3 Strand
Hi Marietjie, thanks for the positive review and I hope they also enjoyed the Weber that I added. Regarding WiFi, I will have to look into this. Regards, Johan and Carin.

Werner V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Uitstekende verblyf. Fasiliteite wat presies vir ons gee wat ons verlang. Ligging is uitstekend. Veiligheid en speelplek vir die kinders met goeie sekuriteit. Die fasiliteite is skoon, netjies en daar is regtig niks wat ons sal verander nie. Dit het ons verwagtinge oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Greenways Golf Beach C3 Strand
Werner en familie, baie dankie vir u positiewe resensie. Ons is baie blyu het geniet. Groete Johan en Carin.

Joline V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Pragtige plekkie met 'n mooi see-uitsig. Ons as gesin het 'n baie lekker tyd by Greenways gehad. Die groot grasperk was perfek vir die kinders en die parkie oorkant die woonstel. Ons het in die aande saam met dit kinders op die strand gaan stap en het baie veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Greenways Golf Beach C3 Strand
Dear Joline, thanks for the positive review and so happy that you have enjoyed it. Greetings. Johan

Bronwyn N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2022

Baie netjies en skoon. Genoeg ruimte. Stil en veilige estate.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Johan
Greenways Golf Beach C3 Strand
Hi Bronwyn, thank you for your positive review, much appreciated. Greetings, Humans.

Naomi S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2022

Netjies en skoon, temperatuur in Kaap was 34 grade en daar is geen lugversorger of waaier in die kamers. Benodig waaiers in plek.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Johan
Greenways Golf Beach C3 Strand
Hi Naomi, Thanks for the review given. Yes we had a good heatwave. A fan was given to you during your stay and hope it helped. It will now stay in unit. Thanks Johan

Annelize N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Great getaway. We had a very enjoyable stay. The apartment has everything one needs and the views are lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Greenways Golf Beach C3 Strand
hi Annelize, thanks so much for positive review and glad you enjoyed your stay. Greetings.

Lenel T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Gerieflik. Dis op die grondvloer, wat dit maklik maak vir mense wat moeilik loop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Greenways Golf Beach C3 Strand
Hi Lenel, so glad you enjoyed it and thanks for the very positive reply. Greeting Humans

Charlton B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2021

Dit was 'n fantastiese naweek, die woonstel is op grondvloer naby die see, naby 1 van die swembaddens. Dus baie skoon netjies en dus rerig 'n home away from home. As jy nodig het van 'n wegbreek van besige lewe met jou familie is dit die regte plek om na te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Greenways Golf Beach C3 Strand
Charlton and family, Thank you so much for the positive review and we are so glad you enjoyed your stay! Greetings from Johan & Carin

Paul Lodewyk H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2021

Uitstekend Die landgoed is ongelooflik goed versorg en word baie goed bestuur.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Greenways Golf Beach C3 Strand
Hi Paul, thank you for your positive review, much appreciated. Greetings, Humans.

Mechaid L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2021

Ons kon baie lekker kuier. Ons kon rustig braai op die stoep en by die swembad sonder dat enige een ons pla. Ons sal enige tyd weer daar book. Toe ons daar instap toe kon ons nie glo ons het so oulike plek gebook nie, alles was so mooi, netjies en gerieflik. Ons het net nie geweet van die ekstra R300 vir die access cards nie so ek dink daar moet gesê word oor die R150 per access card maar verder was dit 'n ongelooflike naweek wat ek nooit sal vergeet nie. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
Greenways Golf Beach C3 Strand
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons waardeer dit. Groete Johan en Carin

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid C3, Greenways Gholflandgoed, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJhMTJmYTgzLTJiNDEtNDhkMC04MGUyLWY3NDdkMDY4ZTg1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 Unit C3 Greenways Golf Estate 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.13572426704 18.844170784996

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang