Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

GreenwayWoods Unit 11

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Palesa M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Fantastic place, very relaxing environment! Really enjoyed our stay at GreenwayWoods.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
GreenwayWoods Unit 11
Was great hosting Palesa. Hope to do so again in the near future.

Karin B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Stil wegbreek. Ons tydjie by Greenway Woods was niks minder as rustig en uiters aangenaam nie. Sal verseker weer hier tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
1 nag Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Goeie plek om te oornag na 'n golfdag. Great place to stay. Very neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adri W
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Jun 2024

Gemiddeld - sal dit nie aanbeveel nie. Ons was teleurgesteld met die verblyf. DStv word geadverteer, maar die pakketaanbod was vreemd met hoofsaaklik TV 1, 2, 3 en ETV. Die beskrywing sê ook 'op gholflandgoed', maar dit is wel langs een. Die eenheid is vir 6 mense, maar daar is slegs stoele vir 4 in die sitkamer - die ander moet op toonbankstoele sit. Daar is ook slegs 3 papbakkies vir 'n eenheid wat vir 6 persone bespreek is. Die badkamers is baie beknop en mans sukkel om in die klein storte te kom.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Jaco
GreenwayWoods Unit 11
Hi Adri Dankie vir terugvoer. Ek is jammer om van jul ervaring te hoor. en sal dadelik die inligting op die webtuiste verander. Daar behoort voldoende sitplek en papbakkies in die eenheid te wees. Ek vra onverskoning hiervoor en volg dadelik met "housekeeping" op. Wat die badkamers aan betref is daar ongelukkig nie veel wat ons kan doen nie, spasie was nog altyd voldoende vir ons gaste, maar sal jou opmerking noteer en kyk wat die opsies is sou ons ooit die badkamers opgradeer. Vriendelike groete

Jeanne-marie N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Nov 2023

Privaat, gerieflik, skoon en netjies. Baie goed ingerig, alles wat jy nodig het, elke kamer het 'n eie badkamer. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sune F
Kort verblyf Gesin met tieners
2.6
Des 2023

Ons sal glad nie die eenheid aanbeveel nie. Ons was glad nie gelukkig met die verblyf nie. TV in hoofkamer werk nie, ketel is stukkend, toiletsitplekke is stukkend, kombuis is glad nie goed toegerus nie en skottelgoed is vuil in die kaste.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Jaco
GreenwayWoods Unit 11
Jammer om te hoor van jul ervaring. Alle toiletsitplekke is voor jul aankoms vervang met splinternuwe hout sitplekke. Die TV was ongelukkig buitewerking en die tegnikus kon nie oor die Kerstyd daarby uitkom nie, ons vra inniglik om onverskoning daarvoor. Ons kombuis is ten volle toegerus en ons sal waardeer indien jul meer duidelikheid m.b.t. die klagte kan gee. Ek sal dadelik die klagte oor vuil skottelgoed met die personeel hiervoor verantwoordelik bespreek – ons het nog nooit voorheen klagtes hieroor ontvang nie en 'n skoon en netjiese eenheid is vir ons 'n prioriteit.

Kholofelo M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

We had a great time with my family. Our unit was very clean. We enjoyed at the pool but we expected at least two or three pools around the estate, but overall we enjoyed our Xmas. We were with our parents and they wanted to watch news, but DStv channel 404 was not showing. Overall, stay was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nokuphiwa M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2021

Peaceful place with beautiful views. The place was clean and had amazing views. Great service from the host too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Very pleasant The owner of the unit takes the time to ensure the guests' are comfortable and satisfied.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mehicia K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2019

Superb. Staff and reception manager was friendly will definitely recommend Greenways for a getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pine Lake-rylaan, Greenway Woods 11, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50ba90e34e2a0e0567fce9ecf1a762f1173d8ee7678b93d08608d5f54bf1ed03bef8946dc8506144c222ea5ae77b48cff00e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 Pine Lake Drive Greenway Woods 11 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.282378680887 31.004659295631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang