GreenwayWoods Unit 11
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Jaco Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 16
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Palesa M - Jul 2023
Algehele gradering
Fantastic place, very relaxing environment!
GreenwayWoods Unit 11 se terugvoer
Was great hosting Palesa. Hope to do so again in the near future.
Karin B - Apr 2023
Algehele gradering
Stil wegbreek.
Gerhard V - Jun 2024
Algehele gradering
Great place to spend the night after a day of golf.
Adri W - Jun 2024
Algehele gradering
Gemiddeld - sal dit nie aanbeveel nie.
Lees meerGreenwayWoods Unit 11 se terugvoer
Hi Adri
Dankie vir terugvoer.
Ek is jammer om van jul ervaring te hoor. en sal dadelik die inligting op die webtuiste verander. Daar behoort voldoende sitplek en papbakkies in die eenheid te wees. Ek vra onverskoning hiervoor en volg dadelik met "housekeeping" op. Wat die badkamers aan betref is daar ongelukkig nie veel wat ons kan doen nie, spasie was nog altyd voldoende vir ons gaste, maar sal jou opmerking noteer en kyk wat die opsies is sou ons ooit die badkamers opgradeer.
Vriendelike groete
Jeanne-marie N - Nov 2023
Algehele gradering
Privaat, gerieflik, skoon en netjies.
Sune F - Des 2023
Algehele gradering
Ons sal glad nie die eenheid aanbeveel nie.
GreenwayWoods Unit 11 se terugvoer
Jammer om te hoor van jul ervaring. Alle toiletsitplekke is voor jul aankoms vervang met splinternuwe hout sitplekke. Die TV was ongelukkig buitewerking en die tegnikus kon nie oor die Kerstyd daarby uitkom nie, ons vra inniglik om onverskoning daarvoor. Ons kombuis is ten volle toegerus en ons sal waardeer indien jul meer duidelikheid m.b.t. die klagte kan gee. Ek sal dadelik die klagte oor vuil skottelgoed met die personeel hiervoor verantwoordelik bespreek – ons het nog nooit voorheen klagtes hieroor ontvang nie en 'n skoon en netjiese eenheid is vir ons 'n prioriteit.
Kholofelo M - Des 2022
Algehele gradering
We had a great time with my family.
Nokuphiwa M - Des 2021
Algehele gradering
Peaceful place with beautiful views.
Theresa C - Aug 2021
Algehele gradering
Very pleasant
Mehicia K - Jun 2019
Algehele gradering
Superb.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pine Lake-rylaan, Greenway Woods 11, Witrivier, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang