Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

GreenwayWoods Unit 11

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir GreenwayWoods Unit 11
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.2/5
Palesa M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Palesa M

Fantastic place, very relaxing environment!

Really enjoyed our stay at GreenwayWoods.

GreenwayWoods Unit 11 se terugvoer

Was great hosting Palesa. Hope to do so again in the near future.

GreenwayWoods Unit 11
Karin B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B

Stil wegbreek.

Ons tydjie by Greenway Woods was niks minder as rustig en uiters aangenaam nie. Sal verseker weer hier tuisgaan.

Gerhard V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V

Great place to spend the night after a day of golf.

Great place to stay. Very neat.

Adri W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Adri W

Gemiddeld - sal dit nie aanbeveel nie.

Ons was teleurgesteld met die verblyf. DStv word geadverteer, maar die pakketaanbod was vreemd met hoofsaaklik TV 1, 2, 3 en ETV. Die beskrywing sê ook 'op gholflandgoed', maar dit is wel langs een. Die eenheid is vir 6 mense, maar daar is slegs stoele vir 4 in die sitkamer - die ander moet op toonbankstoele sit. Daar is ook slegs 3 papbakkies vir 'n eenheid wat vir 6 persone bespreek is. Die badkamers is baie beknop en mans sukkel om in die klein storte te kom.

GreenwayWoods Unit 11 se terugvoer

Hi Adri
Dankie vir terugvoer.
Ek is jammer om van jul ervaring te hoor. en sal dadelik die inligting op die webtuiste verander. Daar behoort voldoende sitplek en papbakkies in die eenheid te wees. Ek vra onverskoning hiervoor en volg dadelik met "housekeeping" op. Wat die badkamers aan betref is daar ongelukkig nie veel wat ons kan doen nie, spasie was nog altyd voldoende vir ons gaste, maar sal jou opmerking noteer en kyk wat die opsies is sou ons ooit die badkamers opgradeer.
Vriendelike groete

GreenwayWoods Unit 11
Jeanne-marie N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne-marie N

Privaat, gerieflik, skoon en netjies.

Baie goed ingerig, alles wat jy nodig het, elke kamer het 'n eie badkamer. Skoon en netjies.

Sune F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Sune F

Ons sal glad nie die eenheid aanbeveel nie.

Ons was glad nie gelukkig met die verblyf nie. TV in hoofkamer werk nie, ketel is stukkend, toiletsitplekke is stukkend, kombuis is glad nie goed toegerus nie en skottelgoed is vuil in die kaste.

GreenwayWoods Unit 11 se terugvoer

Jammer om te hoor van jul ervaring. Alle toiletsitplekke is voor jul aankoms vervang met splinternuwe hout sitplekke. Die TV was ongelukkig buitewerking en die tegnikus kon nie oor die Kerstyd daarby uitkom nie, ons vra inniglik om onverskoning daarvoor. Ons kombuis is ten volle toegerus en ons sal waardeer indien jul meer duidelikheid m.b.t. die klagte kan gee. Ek sal dadelik die klagte oor vuil skottelgoed met die personeel hiervoor verantwoordelik bespreek – ons het nog nooit voorheen klagtes hieroor ontvang nie en 'n skoon en netjiese eenheid is vir ons 'n prioriteit.

GreenwayWoods Unit 11
Kholofelo M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kholofelo M

We had a great time with my family.

Our unit was very clean. We enjoyed at the pool but we expected at least two or three pools around the estate, but overall we enjoyed our Xmas. We were with our parents and they wanted to watch news, but DStv channel 404 was not showing. Overall, stay was great.

Nokuphiwa M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokuphiwa M

Peaceful place with beautiful views.

The place was clean and had amazing views. Great service from the host too.

Theresa C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa C

Very pleasant

The owner of the unit takes the time to ensure the guests' are comfortable and satisfied.

Mehicia K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mehicia K

Superb.

Staff and reception manager was friendly will definitely recommend Greenways for a getaway.

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pine Lake-rylaan, Greenway Woods 11, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50ba90e34e2a0e0567fce9ecf1a762f1173d8ee7678b93d08608d5f54bf1ed03bef8946dc8506144c222ea5ae77b48cff00e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 Pine Lake Drive Greenway Woods 11 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.282378680887 31.004659295631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang