Greenwich 5
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leighton Hullett-rylaan, Port St. Francis, 6312, Oos-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Greenwich 5 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike, privaat grondverdiepingwoonstel in die rustige tuin van die Port St. Francis-landgoed. Die unieke ligging op die landgoed gee gaste direkte toegang tot die landgoed se privaat swembad en privaat strand.
Die woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes op 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer. Kinders kan in die sitarea op 'n uittrek-slaapbank geakkommodeer word. Daar is 'n stort in die badkamer.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus. Die oopplan-sitarea het 'n TV wat na 'n stoep met braaigeriewe lei. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Indien gaste wil uiteet, is daar verskeie restaurante in die hoof-vissershawe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Kay Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 88
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Leighton Hullett-rylaan, Port St. Francis, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink Greenwich 5 het ’n baie goeie ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leighton Hullett-rylaan, Port St. Francis, 6312, Oos-Kaap